Oasis Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oasis Guesthouse is in Wolmaransstad geleë en is naby die hoofpad wat deur die dorp loop, maar steeds ver genoeg dat jy heerlik kan ontspan na 'n lang dag op die pad.

Oasis Guesthouse bied verblyf in 4 gastekamers wat gerieflik gemeubileer is en elk 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n waaier, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Oasis Guesthouse is in 'n pragtige tuin met 'n groot swembad, 'n lapa en braaigeriewe geleë wat alle gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste met voertuie, asook vir gaste met groter voertuie. Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik en laat gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere toe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oasis Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]