LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Obesa Lodge | LekkeSlaap
+50

Obesa Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Okt 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 R684 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succulent Nursery" geleë, 1 van die 12 asemrowende Vetplanttuine in die wêreld.

Jy sal voel asof jy die einde van die reënboog bereik sodra jy by Obesa Lodge arriveer. Dit is juis hierdie genotvolle gevoel wat Sonja Bouwer, die eienaar, aan haar gaste wil oordra. Elke eenheid is versier volgens verskillende temas (bv. "Spring Breeze" en "Sundowner"). Toeriste kan kies tussen selfsorg en B&B waar ontbyt by jou voordeur afgelewer word.

Die selfsorg-eenhede verskil in grootte. Daar is kothuise vir paartjies en gesinne van 3, 4 of 5 gaste en 6 gaste. Die 8 sakpaskamers met 1 of 2 enkelbeddens elk bied bekostigbare akkommodasie vir toergroepe sowel as toeriste met basiese behoeftes. Elke eenheid het sy eie ingang, gemaklike beddens, elektriese komberse, plafonwaaiers en muurverwarmers, buiten die 6 selfsorg-eenhede met lugversorging en platskerm-TV's met DStv-hotelpakket.

Obesa Lodge het 2 veilige parkeerareas van die straat af agter motorhekke, braaigeriewe, 'n swembad met 'n plonspoel en swaaie vir kinders. Gratis WiFi is op die perseel beskikbaar. Obesa Lodge is ook gerieflik geleë en lekker naby museums en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 149 resensies vir Obesa Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Obesa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R760
Vanaf R684
per nag (plek vir 2)
was R760
Vanaf R684
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYQYvRfTTUdDfITIKhXHesK92teWi4eIukSucLCKkdSsjiDVnG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R760, nou Vanaf R684  per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 64 Murray Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -32.254896792597 24.539932608604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!