Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obiekwa Country House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pekanstraat 6, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Obiekwa Country House is in die prentjiemooi en bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel in die Swartland geleë, naby verskeie wynlandgoedere, uitstekende restaurante, feeste en trou-venues. Die gastehuis is in 'n stil doodloopstraat op die rand van die dorpie geleë en spog met 'n uitsig oor wingerd en op die berge.

Obiekwa Country House bied slaapplek aan 6 gaste in 3 ruim en luukse slaapkamers. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n afstandbeheerwaaier en 'n skakelaar om die ligte dowwer te maak. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Al die slaapkamers bied toegang tot die oopplan-sitarea en -eetarea waar daar gemakstoele, 'n rusbank, DVD-speler, gratis WiFi, 'n smeulstofie 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste is.

Die kombuis is met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die fynbos- en vetplant-tuin. Die gastehuis gebruik sonkrag in die geval van beurtkrag.

Obiekwa Country House het ook 'n swembad aan die onderkant van die tuin, naby die wingerd. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n kroeg net 'n hanetreetjie van die huis af en die dorpsplein is ook stapafstand ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Obiekwa Country House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Obiekwa Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Ligging

  • Pekanstraat 6, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Obiekwa Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pekanstraat 6, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106258e87bc610e38dcb356c4679da83ccb0fad713811ceaac0f129f62694946053a602223fee6a246485bf05f89631e6c6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 6 Pekan Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.387101667715 18.903938703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem