Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Ocean Bliss
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daleen I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustige akkommodasie.

Netjies, veilig, rustig en vriendelike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N
Enkelreisiger

Netjies. Skoon. Privaat. Veilig.

Ek het my naweek by Ocean Bliss onsettend baie geniet. Die eenheid waarin ek tuisgegaan het was skoon, netjies en ten volle toegerus. Ek kan beslis hierdie oulike plekkie aanbeveel and sal eers soek vir verblyf as ek weer 'n draai in Hermanus maak nie. Die ligging is uitsekend. Dis naby aan die strand en naby aan die hooftoevoerpad in Hermanus in, tog is daar feitlik geen verkeergeraas nie. Die eenheid is ook baie privaat en die gashere is vriendelik en behulpsaam en het navraag gedoen oor of alles omtrent my naweek-wegbreek nog in die hak is. Veilige parkering is ook beskikbaar. Absolute uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Bliss se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi en positiewe resensie Heinrich. Dit was regtig 'n plesier om jou hier by ons te he. Die woonstel was so netjies toe jy weg is, dit het nie gelyk of daar iemand gebly het nie! Jy is meer as welkom om weer by ons te kom oorbly. Hoop om jou gou weer te sien.

Ocean Bliss
Fransisca A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik lekker.

Ons sal dit definitief aanbeveel, beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Bliss se terugvoer

Goeie dag Fransisca,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg!! Julle moet gou weer kom kuier!!

Ocean Bliss
Katherine V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine V
Enkelreisiger

Skoon, netjiese kamer. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin met vriendelike viervoetige diere.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Bliss se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Katherine! Ons waardeer dit regtig baie.

Ocean Bliss
Hannelie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Enkelreisiger

Die verblyf was perfek vir 'n persoon/e wat besig is in die dag is en 'n rustige, veilige, baie skoon plek benodig waarheen jy kan terugkeer.

Die verblyf was besonders netjies en pragtig sowel as privaat met veilige parkering, baie sentraal in Hermanus en die hoofroete deur die area. Die eienaars was besonders vriendelik en behulpsaam. Dit was werklik net 'n plesier om daar te bly vir die 5 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Bliss se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Hannelie! Ons waardeer dit opreg! Ek mis die geselsies.

Hoop om jou weer in die toekoms te sien!

Ocean Bliss
Karli M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern.

Baie mooi moderne slaapkamer en badkamer, met ‘n lekker gesellige braai-area. Baie vriendelike eienaars, en die huis is stapafstand van die dorp geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Bliss se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap, Karli. Julle was wonderlike gaste, so stil en die kamer was perfek netjies toe julle weg is. Hoop om jul in die toekoms weer te sien. Groete, Yolanda

Ocean Bliss
Cornelius O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plesier om tuis te gaan.

Die eienaars het ons regtig tuis laat voel, amper asof ons hulle huisvriende was. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S
Enkelreisiger

Baie netjies en veilige omgewing.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette T
Enkelreisiger

Baie grieflik! Pragtige kamer!

Baie lekker gebly! Oulike gasvrou! Veilig gevoel. Lekker naby aan die see. Beveel blyplek sonder twyfel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Enkelreisiger

Die gastehuis is naby geleë aan die Provinsiale Hospitaal, Medi-Kliniek en die hawe.

Ontvang met ope arms op aankoms. Kamer netjies, mooi en skitter skoon. Nie meer nodig gehad as wat ek gekry het nie. Gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80f5cf461b9376034f6641d7db6e12dafbfbd8a60044d19c5966d12a1569adb27988766786caffadc433c6543e40e21af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Fourie Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.419541409121 19.231409279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem