6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 53 North Beach Road, 7 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Blues is 'n strandfrontwoonstel in 'n veilige kompleks met 24/7 sekuriteit in Umdloti aan KwaZulu-Natal se noordkus. Dit is die ideale verblyf vir 'n wegbreek naby die see.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank, TV, etenstafel en stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus.
Daar is 'n groot balkon met 2 sonstoele en 'n etenstafel met stoele. Die verblyf het veilige parkeerplek, braaigeriewe, gratis WiFi en rugsteunkrag.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is stapafstand vanaf Umdloti Rock Pools-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 North Beach Road, 7 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Blues het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 North Beach Road, 7 Isikhulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang