LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biki Klein | LekkeSlaap
+9

Biki Klein

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowat 5 km van Hermanus-sentraal en verskeie gewilde walviskykpunte.

Hierdie kompakte vakansiehuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n haardroër wat gaste kan gebruik. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het 'n klein etenstafel met sitplek en daar is 'n slaapkamer in die sitarea en 'n TV met beperkte DStv-kanale. Gaste kan hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Daar is 'n draagbare braai buite. Die motorhuis is nie beskikbaar nie, maar daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die motorhuis.

Die Whalecoast Mall is net 'n blok van die kompleks af en die Hemel-en-Aardevallei is sowat 1,5 km ver en bied verskeie winkels, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Biki Klein sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Biki Klein
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biki Klein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.417274795239 19.203335536276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!