8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n smaakvol versierde strandhuis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand vanaf Kariega-strand en die rivier.
Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV met DStv, sowel as 'n en suite-badkmamer met 'n Victoriaanse bad, 'n instapstort en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Dié 2 slaapkamers deel die derde badkamer. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus.
In die sitkamer is daar 'n houtvuur-kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep buite met braaigeriewe en 'n plonspoel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang