LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Seaview

Ocean Breeze

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n modern seefront-gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is aan Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.

Verblyf by Ocean Breeze word in 'n keuse van 4 smaakvol versierde eenhede met 'n onbeperkte see-uitsig gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met toiletware, 'n haardroër, afstandbeheerde waaier, gehalte-linne, 'n TV en toegang tot 'n privaat balkon met 'n lieflike see-uitsig en 'n piekniektafel vir 2. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die gastehuis het gratis WiFi in al die eenhede en die buitenste kuierarea het 'n swembad, sondek, vuurput, braai-area en eetarea.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n verskeidenheid geleenthede vir watersport verwag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd ons eerste keuse van verblyf in Seaview. Baie netjiese, goed toegeruste plek. Fantasiese, netjiese plek.
Okt 2026
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste van die beste wat beskikbaar is. Baie lekker gebly. Gasvryheid ook net die beste wat daar is. Moet nie eers verder verblyf soek nie. Gaan bl...
Sien meer
Aug 2026
Glynnis G
Saam met lewensmaat
5.0
Ocean Breeze is amazing. A place to relax and enjoy beautiful surroundings. What a beautiful place! The view and setting are amazing, t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Aletta V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Baie netjiese, skoon plek. Ons het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar boek.
Mrt 2026
Glynnis G
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was way too short to really enjoy our time there. We will be back! Amazing, friendly hosts. Beautiful view. Pristine unit with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e76a6a64014ae8ce1cb229851fbe9c929476ee3f03945e9d8cf6184ecf23269767b757ddc3e9ff86fdc456cc0de6552f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 36 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0096 25.34645