Ocean Dune Luxury Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Heleza-weg 2, Ocean Dunes 411, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Dune Luxury Apartment is op die vierde verdieping van 'n veilige kompleks in Umhlanga, 'n oorddorp noord van Durban aan die kus van KwaZulu-Natal. Dié woonstel bied asemrowende, panoramiese see-uitsigte en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die verblyf het ook 'n privaat ingang.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het ook 'n kroegarea met 'n yskassie.
Gaste kan op die onderdakbalkon ontspan en die see-uitsigte geniet. Die woonstel het 'n swembad op die dak en 'n hysbak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Corrine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Heleza-weg 2, Ocean Dunes 411, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hillhead KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Heleza-weg 2, Ocean Dunes 411, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom