Oceangolf Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longbeach. Dit is ook binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede.

Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies. Die gastehuis kan tot 30 gaste huisves. Al die kamers en eenhede het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die huis met ook 'n gemeenskaplike kombuis, 'n boomhuis-kroeg, speletjieskamer, verhitte soutwaterswembad en 'n 9-putjie setperk en net.

Lughawependeldienste en motorhuur kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Ocean Golf Guest House is naby verskeie winkels, restaurante en perdelandgoedere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceangolf Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za