LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linda | LekkeSlaap
+9

Linda

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village 31, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean One - Linda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en elkeen het 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n groot skuifdeur wat na die patio met onbelemmerde see-uitsigte lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis en sitkamer is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en ingeboude kaste met eetgerei en breekware en ander toestelle.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n beskutte dek lei met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Hier kan jy mooi uitsigte oor die see en strand geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Ocean One - Linda is na aan restaurante en winkels asook talle ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Linda sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Point Village 31, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village 31, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NDM3NzdhLTBlZGQtNDhkMi1hYzFjLTlhYzdjOWNhOWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 31 Point Village Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182745244658 22.156568685458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!