Stephen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean One - Stephen is 'n gerieflike gesinseenheid met selfsorg-geriewe in Point Village, Mosselbaai. Dié eenheid het plek vir 9 persone en is ideaal vir groot gesinne.

Daar is 4 slaapkamers en 4 badkamers wat dit ideaal maak vir groot families of groepe. Twee van die kamers het dubbelbeddens en 2 van die ander kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n ekstra stapelbed. Verder het die huis 2 balkonne met asemrowende uitsigte oor die see - die eenheid is aan die seekant. Die een balkon het 'n ingeboude braaiplek en gehaltemeubels sodat jy en jou vriende of gesin lekker kan kuier. Die sitkamer het gerieflike meubels en 'n TV met volledige DStv en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Ongelukkig word troeteldiere nie in die eenheid toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Stephen sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stephen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za