Ocean Opulence 1BR
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Opulence 1BR is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die gesogte Seepunt-area van Kaapstad. Ideaal geskik vir enkelreisigers of paartjies, bied dit 'n gerieflike basis naby die Seepunt-promenade, winkels, kafees, restaurante en Kaapstad se ikoniese besienswaardighede.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n stoof, oond, ketel, koffiemasjien, broodrooster en yskas-vrieskas in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet of ontspanning, en 'n TV is beskikbaar vir vermaak.
Gaste kan 'n klein privaat balkon geniet, perfek vir oggendkoffie of aanddrankies. Die woonstel is geleë in 'n lewendige kusbuurt, binne maklike bereik van strande, kafees, restaurante, winkels en skilderagtige wandelpaaie langs die waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang