+49

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Candida V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitsig is pragtig, als was netjies en baie gerieflik. Fantasties! All was 10%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Little piece of heaven close to home. Another exceptional stay at Ocean Rush. Dave is a fantastic host, very accommodating and patient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Relaxing. Had another fantastic and relaxing stay at Ocean Rush with my family. Dave is a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Die was 'n baie aangename ervaring. Baie lekker gebly, dis net die stortkop wat nie so lekker gewerk het nie, maar die wyn en al die ander klein bederfies maak op vir dit. Die voorstelle van plekke om te besoek het baie gehelp, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bekostigbare verblyf. Die eenheid is bietjie klein, maar het alles wat benodig word. Was mal oor die vriendelike kat wat by ons kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, beautiful, dreamy, comfortable. Amazing. Can't complain about anything. Bed super comfy, best views one can hear the ocean and close to the beach for walking and driving! Dave was super helpful and available. Look forward to visiting on a regular basis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Herhaaldelik heerlik. Altyd aangenaam by Ocean Rush. Eenhede is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Girleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

We can recommend Ocean Rush, especially the fact that I could take my pup with. Our stay was very enjoyable. Zinkwasi has a beautiful beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing! Amazing plek! Dis 'n baie oulike woonstel en Dave is so hulpvaardig. Sal enige tyd weer gaan en dit vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie vir die mooiste uitsig en gemaklike, netjiese geriewe. Vir seker een van die beste verblyf in KZN. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Glen Drive, Zinkwazi Beach, 4455, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec5cf6e1ca662ac76e525765c128b966484ba5fc056c4520ea36c7cceb30de452298cbed1e1ba6aea195722e0eb2e8d4704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 26 Glen Drive Zinkwazi Beach 4455 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.283241585445 31.439811075241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang