LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Tom T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great view. We were upgraded to the Seagull. This apartment has a most magnificent view. From your covered deck, you can see the dolphins and the whales in the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie mooi plek. Ja, lekker gebly, naby aan die see. Plek is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal enige tyd weer die plek kies. Heerlik, selfspeletjies is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lasya N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik, netjies en mooi uitsig met lekker koffie om te geniet. Aangenaam verras. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candida V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitsig is pragtig, als was netjies en baie gerieflik. Fantasties! All was 10%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara Mandy T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Good value for money. Peaceful. Dog friendly with a small enclosed grass patch and sea view. Good WiFi. Furniture perfect for dogs. We took covers to protect the furniture; we only used them on the bed. Braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Baie lekker gekuier. Die plekkie is 100% vir 2 persone wat net wil oorslaap vir 'n naweek of 'n aand. Ek en my vrou het dit geniet en alles was daar wat ons nodig gehad het vir die paar dae wat ons daar gebly het. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as ons 'n slaapplekkie soek vir 'n dag of twee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tobias T
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2026

Very nice location and great value for money. Thanks for the bottle of wine and the gourmet coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2026

Sal wel weer graag daarheen gaan. Kuier was bo gemiddeld, beligting buite nie so goed. Eienaar het 2 keer onderneem om te herstel; met vertrek was dit steeds buite werking.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Die was 'n baie aangename ervaring. Baie lekker gebly, dis net die stortkop wat nie so lekker gewerk het nie, maar die wyn en al die ander klein bederfies maak op vir dit. Die voorstelle van plekke om te besoek het baie gehelp, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Glen Drive, Zinkwazi Beach, 4455, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec5cf6e1ca662ac76e525765c128b966484ba5fc056c4520ea36c7cceb30de452298cbed1e1ba6aea195722e0eb2e8d4704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 26 Glen Drive Zinkwazi Beach 4455 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.283241585445 31.439811075241

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang