LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Song | LekkeSlaap
+33

Ocean Song

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Ocean Song
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Piet M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut die moeite en geld werd.

Dit is waarde vir geld met uitstekende gasvryheid in 'n stil en baie netjiese atmosfeer en omgewing. Ons het dit werklik baie geniet.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Piet

Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te he. Kom kuier gerus gou weer by ons.

Ocean Song
Nico S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Enkelreisiger

Goeie wegbreek.

Ocean Song is goeie plekkie vir rustigheid en stilte. Goeie uitsig na die see, waar 'n mens net kan ontspan.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering NIco. Waardeer so baie. Kom kuier gou weer ons sal jou graag verwelkom.

Ocean Song
Debbie B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie B
Saam met vriende

Nice

Too far from beach. I did not like the fact that pictures did not show that the cabin is connected to the owners house, otherwise I never would have rented it!

Ocean Song se terugvoer

Hi Debbie, thank you for your review.
Our unit is situated on the ground floor of our house. It is private and totally separate from the rest of the house. We clearly state on the website that it is a beach flat and also that it is a Unit. This can leave no doubt as to the fact that it is not a house, but a Beach Flat/unit.
Placing a photograph of our house on the website would be a misrepresentation, as we do not rent out the entire house. Our photographs show the sea view, and our beach is less than a kilometer away from our unit.
We value your feedback.

Ocean Song
Nadia M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met vriende

Rustiger kalm wegbreek.

Die kuier was absoluut puik.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus gou weer. Julle was great gaste.

Ocean Song
Anja C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja C
Gesin met tieners

Baie netjies, modern, pragtige plek.

Baie vriendelik ontvang deur Estelle, haar plekkie is pragtig, baie skoon en modern. Perfekte plek vir 2 gaste, ons was 3 gewees wat dit bietjie çrowded gemaak het, maar vir 'n naweek was dit perfek.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Anja. Kom kuier gerus weer by ons. Dit sal heerlik wees om julle weereens te verwelkom.

Ocean Song
Christo D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met vriende

Baie netjies!

Die omgewing is baie rustig met ‘n asemrowende uitsig.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christo. Julle was wonderlike gaste en sien sommer baie uit na julle volgende besoek.

Ocean Song
Lee V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek kan nie wag vir ons volgende besoek aan Little Bit of Heaven nie! Dit was 'n great wegbreek!

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Lee. Julle was wonderlike gaste en die eenheid was so netjies skoon. Ons kan nie wag vir julle volgende kuier.

Ocean Song
Benita R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R
Gesin met klein kinders

Dit was amazing.

Dit was 'n asemrowende uitsig en 'n beautiful vakansie plek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie Benita julle was top gaste en het ons pkekkie silwer skkon gelos ons kan nie wag dat julle weer kom kuier

Ocean Song
Cornelis B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met 'n mooi uitsig.

Ons was by Little Bit of Heaven vir 4 nagte met ons klein seuntjie. Die verblyf was besonders netjies met 'n pragtige uitsig. Ons was vriendelik ontvang deur Estelle wat uit haar pad gegaan het vir ons. Baie dankie en groete vanuit die stad van goud.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Cornelis. Kom kuier gerus gou weer.

Ocean Song
Lucille G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie en so rustig.

Estelle en Jan was so vriendelik en behulpsaam, ons het niks nodig gehad nie. Die plekkie is pragtig ingerig en netjies. Sal weer daar gaan bly as ons die geleentheid kry.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie, Lucy, julle is altyd welkom.

Ocean Song
Clayton F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clayton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker om net bietjie te ontspan.

Baie mooi plek, sal enige tyd weer gaan.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie, Clayton, julle is enige tyd welkom.

Ocean Song
Elzabeth L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek wou die see kon sien uit my huisie en ek kon!

Splinternuwe woonstel. Alles wat jy nodig het. Pragtige plek.

Ocean Song se terugvoer

Baie dankie Elzabeth.
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te akkommodeer.
Kom kuier gerus gou weer.

Ocean Song
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-straat 14, Blue Horizonbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5983a053c59924aedf4c81783469f36c4a76f0e7e2be6561b9e0367a5fdf6c181857c3ee2182db7096fa29848826b17c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 14 Wisteria Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.971870578207 25.258229889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!