Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Tribe Garden Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eldré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Ocean Tribe Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nico De Wet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico De Wet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great en het lekker gekuier by Eldry. Great ou om te ken.

Die tydjie by Ocean Tribe Garden Cottage was perfek. Eldré is 'n great gasheer. Hy is baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Alles wat jy nodig het is binne 1 km om jou beskikbaar. Baie mooi plek en skoon. Mens voel soos familie as jy daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Fantastiese mense met 'n merkwaardige see-uitsig.

Ideaal vir 2 persone wat wil wegbreek van die lewe se gejaag. See-uitsig is ongelooflik en die walvisse wat daar verby kom, is asemrowend. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prys reflekteer die akkommodasie, albei heel aanvaarbaar.

Ons het net onder "Uvongo" gesoek en opgemerk dat B&B's van sover as Westville, Die Bluff in Durban en die hele suidkusstrook getoon word. Die gevolg is dat ons ongelukkig in Umkomaas bespreek het i.p.v. Uvongo. Miskien het ons ouderdom en die moderne tegnologie iets hiermee te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie mooi plekkie en baie netjies. Mooi uitsig van die see. Ons het baie welkom gevoel met aankoms. Ons het regtig baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenaal absoluut fantasties!

Eldre is 'n great gasheer! Alles wat nodig is, is in die kothuis! Eldre buig letterlik agteroor om die verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Ocean Tribe is vir seker 'n aanbeveling! 10/10. Dankie vir 'n baie aangename kuier. Dankie, Eldre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Tribe Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons hoop om vir u en Rina gou weer te Sien!

Ocean Tribe Garden Cottage
Garth N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, great service.

The owner is very friendly and accommodating but does not interfere with your stay, so you have privacy. Very nice unit well decorated and spacious enough for 2 people. The bed was very comfortable and the unit has an air-con. I would recommend this place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie verblyf en diens.

Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend, maar meng nie in met jou verblyf nie, en jy het dus privaatheid. Baie mooi eenheid, goed versier en ruim genoeg vir 2 mense. Die bed was baie gemaklik en die eenheid het lugversorging. Ek sal hierdie plek aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in extra detail.

Ons was so beïndruk met al die extra detail soos extra koffie, suiker en tee en selfs sonbrandroom. As jy 'n plek soek om net af te pak en te rus is dit die plek. Asemrowende uitsig van die see, dolfyne en walvisbesigtiging. Lieflike maan op die see geskyn.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Tribe Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Ons kan dan aandag skenk aan die om dit op standaard te kry.

Ocean Tribe Garden Cottage
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradstraat 3, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2389d6619aaab238cb121c3f3bc97d6622f5b241b6048916f2baf16b97d003ad714d54d0cd7cd48da6d80367a957af849dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Brad Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.205185660882 30.800238198148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem