Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View - The Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale-weg 32, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View - The Villa is op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna en bied ongelooflike uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Pezula Gholflandgoed spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n klubhuis, restaurant, kroeg, Pro Shop en 'n spa op die perseel. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamer-eenheid aangebied en albei het sonkrag vir noodsaaklike toerusting. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die huis en die eenheid is langs mekaar so dit kan saam bespreek word. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die leefarea maak op 'n dek met meubels, braaigeriewe en 'n swembad oop. Die dek bied 'n uitsig oor die Pezula-klubhuis en op die Outenikwaberge.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die leefarea lei na 'n dek met meubels en braaigeriewe.

'n Skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Sparrebosch-strand is 700 m weg en Noetzie-strand is 2,9 km weg. Die naaste lughawe is in Plettenbergbaai en die eiendom bied 'n lughawependeldiens teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Ocean View - The Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Martingale-weg 32, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View - The Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale-weg 32, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee2b9b30a4529b18db5015bd900e6fdb0cd489f549cafe061a5213d663ddba2123d07e70b22f1db518eeb5099e11e3efab91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 32 Martingale Road Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074810009827 23.094613399506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem