Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Agapanthus-laan 183, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 R3 120 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Brenton-on-Sea. Die huis is net 650 m van die strand af en bied see-uitsigte.

Die smaakvolle huis beskik oor 6 slaapkamers waarvan 4 see-uitsigte het. Die 4 kamers wat oor die see uitkyk het elk 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n aparte aantrekkamer. Die vyfde slaapkamer is 'n agterkamer met 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met see-uitsigte. Daar is 'n aparte speelkamer vir kinders en 'n TV-kamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n lieflike kaggel wat die hele huis warm maak, 'n etenstafel met sitplek vir 10 sowel as 'n opdienarea met 'n ingeboude yskassie vir drankies.

Die huis het 'n groot onderdakstoep met 'n buitetafel met 10 stoele en daar is 'n buitelug-koffiearea met see-uitsigte in Buffelsbaai se rigting. Die huis het ook 'n privaat buitestort en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ocean View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Agapanthus-laan 183, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R3 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
R4 800 R3 120
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Agapanthus-laan 183, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5373e8e24c03abb67caffe34d50bdc2e5dcab3dfa1b96f8db5580ff3a3973e5f0cfe67e754124d36bd5b76caf5d9296001bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R3 120 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 183 Agapanthus Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -34.072251476422 23.025412220183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem