Ocean View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- C-Breeze
- Selfsorg
- Driftwood
- Selfsorg
Huisreëls
Ocean View beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftwood-eenheid op die eerste verdieping. Die eenhede kan apart of saam vir ’n groep of gesin van 8 bespreek word.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die verblyf via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede wees nie.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang