LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View | LekkeSlaap
+12

Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Ocean View is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied.

Dié grondvloerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort-oor-bad. Daar is 2 enkelbeddens vir kinders in die leefarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv.

Ocean View het 'n toesluitmotorhuis. Parkeerplek is beskikbaar, maar troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook verskeie doendinge soos vierwielmotorfietsry, sandplankry en mikro-vliegtuigvlugte. Gaste kan gerus ook Voëleiland en Sir Lambert Wyn en Voëleiland besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 27 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!