Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Great view. Awesome stay.

The stay was great. The host even accommodated our busy child and two small dogs. Wonderful view. We sat in the lounge and watched dolphins, whales and seals playing in the sea. Such a treat! We thoroughly enjoyed our stay and would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Môre Christine
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Julle was model gaste.
So stil en die woonstel is baie netjies gelaat.
Hoop ons sien gou weer.

Ocean View
Koos H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer teen die see.

Lekker gebly. Goeie akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'll definitely go back for another weekend!

Our stay was very nice. The host is very friendly and the space was very clean. I highly recommend Ocean View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker, baie rustig, mooi see uitsig.

Alles was baie lekker, netjiese plek, geen loadshedding, pragtige uitsig op die see. Baie vriendelik ontvang. Ons sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Het hartseer gevoel om afskeid te neem.
Hoop ons sien mekaar eendag weer.

Ocean View
Corlet N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rus naweek, sonder "hang ups".

Alles was skoon en netjies. Ons was met vriendelikheid ontvang. Dit is voorwaar waarde vir geld. Ons het met 'n baie swaar hart opgepak om huis toe te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer, die weer op Lambertsbaai is uitstekend.

Ocean View
Wynand V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd. Kan dit aanbeveel.

Heerlike blyplek op die see en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet.

Ocean View
Sonette F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang vandat ons daar gearriveer het totdat ons gery het.

Dit was ongelooflik lekker, elke sent die moeite werd. Die ligging was ideaal, en alles wat ons gehoop het dit sal wees. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.
Was so aangenaam om julle te verwelkom.

Ocean View
Carla G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Gesin met tieners

Lekkerste mees ontspanne naweek.

Dit was so lekker om wakker te word met die see as jou eerste uitsig. Ons kon heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Carla en gesin
So dankbaar julle het verblyf te Ocean View geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

Ocean View
Ciska V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time! Great host! Value for money.

Great view. Waking up to the sound of the ocean, waves breaking on the rocks. Seagulls. Beautiful sunsets. Becoming one with nature. Just loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Hallo Ciska
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Die Solar maak ook 'n groot verskil.
Nogmaals dankie, so bly julle het die verblyf aangenaam ervaar.

Ocean View
Priscilla J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oceanview het ons siel goed gedoen.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie goed ontvang. Oceanview is 'n droom, die kalmte en rustigheid, die uitsig oor die see is asemrowend. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Daar is WiFi en beurtkrag het ons nie geaffekteer nie. Ek sal Oceanview aanbeveel as jy wil wegbreek van die gewoel van die stad. Ek sal defnitief weer tuisgaan by Oceanview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Die solar maak 'n groot verskil. Sien julle gou weer.

Ocean View
Nicolina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolina B
Gesin met tieners

It was breathtaking!

Such a Gem of a place, so clean, so cosy. It had absolutely everything one needs as a home away from home. Comfy beds, Towels, and linen are all provided. The Host also left some coffee, sugar, tea and Milk. The house has recently installed Solar, it was fantastic having hot water and power during the load shedding. That was a real Treat! You smell the ocean from the open windows and hear the waves crashing while falling asleep. The little beach in front of the property is easily accessible and lovely to play volleyball on, and just sit on the huge boulders watching the waves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Gesin met klein kinders

Vreedsaam.

Vreeslike lekker huis met asemrowende ligging. Netjies en uiters veilig met jou eie privaat strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige boodskap.
So dankbaar julle het die verblyf geniet.

Ocean View
Ronel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met 'n wonderlike see-uitsig.

Heerlike verblyf en die nuwe stort en badkamer was 'n groot pluspunt. Die feit dat ons honde welkom was en ons net oor die straat kon stap see toe was wonderlik. Sal definitief vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie vir resensie.
So bly julle en die honde het dit geniet.
Ons neem troeteldiere, maar gaste moet ons asb. vooraf in kennis stel.
Ocean View Groete

Ocean View
Jolene C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met tieners

Dit is 'n baie oulike plekkie. Sal definitief weer terug gaan en aanbeveel.

Die plekkie het definitief die regte naam. Die view is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Hallo Jolene, baie dankie.
Ons is besig om Ocean View op te gradeer. Die badkamer is oorgedoen.
Vertrou ons sien julle gou weer.

Ocean View
Elsabe H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met vriende

Fantasties! Heerlik!

Ocean View is 'n fantastiese plekkie in Lambertsbaai. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons is vriendelik verwelkom. Die eenheid is baie netjies. Het alles wat mens kan nodig kry. Die eenheid is geleë langs die see. Net die straat skei jou van die see. Wonderlike uitsig en die gedruis van die see is kalmerend op die siel. Dis naby eetplekke geleë en baie gerieflik. Ek beveel die plekkie aan vir almal wat rustigheid, kalmte en vriendelikheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katinka K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Katinka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed ingerigte funksionele slaapeenheid. Jammer dat daar nie 'n lekker sitgedeelte buite is nie.

Als goed. My voorstel is dat die plekkie 'n "upgrade" nodig het om te kompeteer met ander slaapplekopsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 sterre is te min, ons gee 10 sterre.

Riana en Christo het ons hartlik verwelkom. Ons was so verras. Ocean View is netjies, skoon en alles wat jy nodig het is daar. Ons het so lekker gebly dat 4 nagte moes verleng word na nog 3 nagte by. Ons harte was seer toe ons vertrektyd aangebreek het. Riana dankie vir alles. Tot my 2 dierekinders het die kuier en strandwandelings geniet. Sal julle definitief gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Julle was model gaste. Hoop ons sien gou weer.

Ocean View
Suzaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan B
Saam met vriende

Fantastiese atmosfeer met wonderlike gasvrou. Uitsig kan nie beter wees nie!

Wonderlike gasvrou, skoon en gemaklik. Uitsig is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien.

Ocean View
Albert N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, groot woonstel met pragtige see-uitsig.

Woonstel is baie netjies met alle benodighede, sentraal geleë by die see.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Jy kan nie nader aan die see bly nie.

Die klank, uitsig en reuk van die see is sielsverrykend. Eerste keer wat my bakkie in 'n motorhuis pas, kon dit nie glo nie. Rianna het my vrou op 'n besigtigingstoer geneem. Baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunay M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal aanbeveel!

Als was baie mooi skoon en als wat ons benodig het was daar. Baie vriendelike gasvrou, sal die plekkie beslis weer besoek, plus ons hond was ook welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.
Die gaste was so aangenaam.
Hulle hond was so stil.
Hulle het die woonstel baie netjies gelaat.
Nogmaals baie dankie

Ocean View
Louise F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise F
Gesin met tieners

Awesome.

Gerieflik, alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.

Ocean View
Debora B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debora B

Dit was uit die boeke.

As mens Lambertsbaai as see ken, dan kruip daardie reuk in jou in en dan verlang jy daarna. Dit was so lekker om weer ons see te ruik, want ons het letterlik op die see gebly. En dan het ons nog so gerieflik ook gebly. Met 'n geruste hart vra ek: "Gaan geniet vir Lambertsbaai uit Ocean View".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely a gem on the beach.

The garage facility is a big bonus. The host Rianna was so friendly and ensured we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lambert's Bay is a quiet area with amazing views. Not much entertainment was found besides a few restaurants and shops. A place to rest and have family time.

The furniture and the kitchen items is old but clean and in working order. The apartment is well situated with an amazing view. The apartment has all the necessary items to enjoy a long term holiday for 4 people with 1 double bed in the bedroom and 2 single beds in the sitting-room, and a 4 seater cane set. The lockup garage provided is a huge bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Ocean View. Plek is baie netjies, gerieflik en skoon. Riana was baie behulpsaam en het vinnig gereageer. Ligging is fantasties. Sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.

Ocean View
Elmareth L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmareth L
Gesin met tieners

Beste ligging!

Die beste ligging ooit en netjies! Stapafstand vanaf die branders en binne loopafstand van ’n restaurant en koffiewinkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.

Ocean View
Elrina P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elrina P

Heerlik naby strand, dankbaar vir 'n motorhuis.

Ons was 3 mense gewees. Kon nie al 3 bad of stort nie in aand nie. Nie genoeg warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorgfasiliteit baie goed. Alles in werkende toestand, skoon en netjies.

Bedagsame en professionele ontvangs. Duidelike instruksies en uiters behulpsame inligting. Alle apparaat in werkende toestand. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om jul gou weer te verwelkom.

Ocean View
Christiaan J J B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan J J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig oor see was fantasties.

Meubels is baie verouderd en die twee enkelbedjies in sitkamer was ongemaklik. Die enkelstoeltjies ook in sitkamer is asof jy op planke sit. Die bedjie in kamer was 'n dubbelbed vir twee volwassenes. Die stort in bad was volgens my en my vrou onveilig. Daar is wel handvatsels maar nogsteeds bad seepglad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.Hoop ons sien julle gou weer.

Ocean View
Ester G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ester G
Saam met vriende

Die kuier was te kort en die eenheid was pragtig, ruim en net oorkant die see.

Riana, die gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Die linne was van uitstekende gehalte en die uitsig was die beste! Daar was 'n groot verskeidenheid van breekware en messegoed in die woonstel. Ons het die eenheid baie ruim gevind met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die voorvertrek. My voertuig kon in die toesluitmotorhuis oornag, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Ocean View
Virl A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virl A
Besigheidsreis

Fantasties!

Wat 'n wonderlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie bly julle het die naweek geniet.
Kom gerus wees.

Ocean View
Des P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net vir een aand, maar die rustigheid is treffend.

Uitstekende blyplek vir 'n baie goeie tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizha S
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Netjies en skoon, bedagsaam en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbevange uitgerus.

Na 'n baie lang jaar van gekanselleerde verlof en lang ure, was hierdie wegbreek welverdiend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Groete Riana

Ocean View
Charmaine E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Home from Home. Baie vriendelike en besorgde gasvrou. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Justin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice views, I was concerned about the overall safety.

Great views, nice for families, however I was concerned about the safety since the door of the flat is directly on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by die see.

Lieflike plekkie langs die see. Baie rustige omgewing. Alles wat jy mag nodig kry is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletha C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die oorslaap was uiters genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zak M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en baie skoon. Kyk reg op strand uit. Pluspunt is 'n toesluitgarage vir een motor.

Pragtige eenheid, baie gerieflik geleë met die gasvrou wat vriendelik is en seker maak als is okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle geriewe beskikbaar. Probleme met die stort, maar is onmiddellik reggemaak. Ligging baie goed.

Ligging baie goed stapafstand van dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Gesin met tieners

Had a wonderful stay. View is spectacular.

Gorgeous view from apartment. Everything you need is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie naby see.

Oulike plekkie naby see. Het heerlik gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit and location were fine, but with some changes it could be world-class.

We enjoyed our stay. The location directly opposite the sea is superb, but calls for a better decorated and fitted veranda where one could sit outside. The bathroom needs revamping as a shower over a bath is dangerous for older people. All in all, if some money were invested, this could be a world-class venue which, if well advertised, could probably earn a better revenue (it was inexpensive). We would like to commend the domestic worker who was very efficient and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek!

Hierdie verblyf kan nie op ‘n meer geleë plek wes nie met ‘n fantastiese uitsig op die see. Riana is uiters vriendelik en hulpvaardig en ons het regtig baie lekker oorgebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egmont H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egmont H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan verwagtinge voldoen.

Die eenheid was skoon en gereed met ons effe laat aankoms. Die toerusting is volledig en ons het lekker geslaap. Wonderlik om so teen die see te kon slaap. Die beskuit saam met oggendkoffie was baie lekker en welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
August C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August C
Gesin met klein kinders

Awesome.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly julle het verblyf geniet. Kom gerus weer.

Ocean View
Christie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige uitsig. Dankie vir hulp met rolstoel. Vriendelike, behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie.Ocean View is beslis rolstoel vriendelik. Julle was baie aangename gaste. Sien uit om jul weer te sien.

Weskus groete
Riana

Ocean View
Jaco H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer teruggaan.

Baie mooi uitsig oor die see, baie mooi eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

Weskus groete
Riana

Ocean View
Sanet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Was verras oor die toesluitmotorhuis. Dankie vir beskuit en melk wat vir ons gelos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly. Sal weer teruggaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

See-uitsig beslis.

Met net die straat tussen ons en die see, was Ocean View vir my en my ma wonderlik. Woonstel is ruim en alles wat ons nodig gehad het en netjies. Vriendelik ontvang en afgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienk V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Fantastiese see-uitsig, gerieflik, als wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met mooi see uitsig.

Eienaar was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Netjies skoon met alles wat nodig is. Ruim vertrekke met toesluit motorhuis, beslis 'n pluspunt. Het heerlik gebly en sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronnwyn F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronnwyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really nice, peaceful flat right across from the sea. Would love to go back.

Peace and quiet with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and comfortable.

The facility was spacious and comfortable, just a pity the kettle and shower did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem