Ocean View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View bied luukse selfsorgverblyf met manjifieke see-uitsigte in Umzumbe aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kusdorpie is net 90 km suid van Durban teen een van ons land se mees ongerepte Blouvlagstrande. Ocean View is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Verblyf word gebied in Ocean View Cottage met slaapplek vir 4 gaste en Bill's Place House met slaapplek vir 6 gaste. Die kothuis en huis se kombuise is volledig toegerus en albei het 'n sitkamer, TV met DStv, linne en badhanddoeke.

Albei het ook braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za