Ocean View A603
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jan-bart S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik hier by Ocean View A603. Baie skoon en netjies en die uitsig is asemrowend, wêreldklas.
Ocean View A603 se terugvoer
Hi Jan-Bart, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly om te hoor julle het die uitsig en die eenheid geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 16, Ocean View A603, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom