Ocean View Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View Apartments bied selfsorgverblyf in Gordonsbaai met Blouvlagstrande en die gewilde Bikini Beach. Gaste kan saans op die strand wandel, by die ou hawe eet of net met 'n skemerkelkie ontspan.

Gordonsbaai is gerieflik geleë en is die ideale basis waarvandaan jy Stellenbosch en Franschhoek se wêreldbekende wynplase kan verken. Die walvisroete begin ook in Gordonsbaai en strek na Hermanus, so gaste kan walvisse, dolfyne en robbe vanaf Ocean View Apartments sien.

Akkommodasie word in een- en tweeslaapkamerwoonstelle met pragtige see-uitsigte gebied. Die woonstelle het elkeen 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n TV met DStv, gratis WiFi en Weber-braaigeriewe. Kragpunte vir Britse en Europeuse proppe word voorsien.

Die woonstelle word weekliks skoongemaak. Linne en handdoeke word geruil vir verblyf van 7 dae nagte of meer.

Veilige motorhuisparkeerplek op die perseel en parkeerplek in die straat word voorsien. Die eiendom het 'n elektriese heining wat gemonitor word om die wild buite te hou en dis 24 uur aan Gordons Bay Security gekoppel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za