Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View C602

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Ocean View C602
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Zephian A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zephian A
Saam met vriende

Lieflike uitsig, maar aandag kort!

Daar is baie voordele, fantastiese uitsig, goeie beddens en skoon linne. Goeie ontvangs deur Gideon, maar die woonstel is verwaarloos, stukkende vensters en het dringend opknapwerk nodig. Die plek is ook nie skoon nie. Dit is 'n jammerte dat so 'n lieflike plek so verwaarloos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Berenice C
Saam met vriende

Absolutely fabulous and so rejuvenating.

Warm and friendly transition from host to customer. Serene and breathtaking ocean views. Love the interior design. Well-catered for the needs of a pleasant stay a must come back experience. A most warm friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C602 se terugvoer

Hi Berenice,
Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
We look forward to the opportunity to accommodate you again for more good times in the future.

Ocean View C602
Rija L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rija L
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike week. Alles in woonstel was soos op website geadverteer.

Die enigste ongerief was dat daar redelik baie opknappingswerk aan die buitekant van gebou was. Jy sit nog vroegoggend buite en koffiedrink dan klim die verwers soos miere oor jou balkon. Maar ek weet dat dit nodig is dat dit gebeur, net gewens dit was nie in my week nie. Ook het die hysbak nie gewerk nie, so dit was nogal 'n missie om met al jou bagasie elke dag 60-70 trappe te klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C602 se terugvoer

Goeie dag Rika,
Dankie vir die resensie. Ons is jammer om te hoor van die onaangename ervaring, maar ons is bly jullehet die week geniet. Ek hoop ons sal die geleentheid he om u weer in die toekoms te akkommodeer.

Ocean View C602
Chaz S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief Ocean View C602 aanbeveel en weer teruggaan.

Ek het plek gesoek om oor te slaap vir ons wittebrood en die aand voor die tyd saam met die blommemeisies van die troue. Van die eerste klick vir navrae tot op die einde was die diens uitstekend! Elvona van die webtuiste het dadelik teruggekom na my toe om te sê dit is beskikbaar. Ek het geboek en betaal. Ek het spesiale versoeke gehad vir die aand voor die troue en die aand van die troue. Hulle het als gedoen wat ek gevra het en meer. Die woonstel was pragtig skoon. Al die geriewe wat ons nodig gehad het was daar en die uitsig is astronomies mooi. Krissy het vooraf kontak met my gemaak om te reël vir die sleutel. Hy is 'n aanwins vir die besigheid en 'n plesier om mee te werk. Die hele ervaring was fantasies!. Ek sal definitief hulle aanbeveel en ons/ek en familie sal definitief weer teruggaan. 10 uit 10 puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C602 se terugvoer

Hallo Chaz
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee.
Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.

Ocean View C602
Annelen K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K

A clean beautifully decorated and well equipped apartment with an amazing view.

We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Liezl B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig! Teleurstellende verblyf.

Wat 'n pragtige skoon dorp met die mooiste uitsigte. Mense wat hier bly is regtig bevoorreg. Ongelukkig kan ek nie dieselfde sê van die verblyf nie. Met ons aankoms by die plek het die remote wat toegang gee tot die parkering nie gewerk nie. Geen gloeilampies in die bedlampies nie. Moet net byvoeg dat die bedlampies se gloeilampe vervang was en het 'n ander remote vir die parkering gekry. Die skottelgoedwasser het nie gewerk nie. Plek was redelik skoon, maar agter beddens en onder tafels kon mens sien dit is nie skoon nie. Een handdoek wat uitgesit was het gelyk asof iemand dit met 'n skêr 'n hoek uitgesny het. Hoe sit 'n mens so iets uit vir iemand om te gebruik? 'n Inwoner van die kompleks het ons woonstel op 3 geleenthede binnegekom en haar gehaas na die badkamer om te kyk waarom daar water deur haar dak lek. Aan ons kant was dit droog. Dit was onvanpas en dit het gevoel asof ons privaatheid binnegedring word. Die geld wat ons betaal het vir 7 nagte se verblyf was baie geld, maar 'n mens gee nie om om dit te betaal vir 'n goeie ervaring nie. In die geval was dit definitief nie money well spend nie! As dit nie vir die uitsig was nie sou ons aangedring het op 'n ander wooneenheid. Ek voel net dat 'n plek met die aankoms in 'n goeie kondisie moet wees en dit moet nie nodig wees om die hele tyd te moet skakel oor probleme wat opduik nie. Sal nie weer van die verblyf gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 662
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 662
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 662
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Ocean View C602, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkx2dNh0ejlOyYhr8SdssB8RytatwC7758aXz2VBrVR4atpNNuE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 662 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard Ocean View C602 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818784 18.475028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem