Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Bykomende fooie sal direk aan alle gaste gehef word na ontvangs van hul bespreking. Gaste word vriendelik versoek om hierdie fooie te betaal voor die okkupasie van hul vakansiehuis. Hierdie fooie sal 'n linnefooi van R750.00 per verblyf, 'n oordfooi van R580.00 per verblyf, 'n bestuursfooi van R450.00 per verblyf en 'n gemeenskapsfooi van R90.00 per dag insluit.
Alhoewel hierdie fooie in hierdie afdeling van die eiendom se profiel uiteengesit word, is die fooie nie ingesluit in Lekkeslaap se besprekingsprys nie, want dit is heeltemal afsonderlike koste wat toevallige skade dek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Apartment 14 Tamboti Complex, 11 Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang