LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Guest House | LekkeSlaap
+34

Ocean View Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 308, Bluff, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View Guest House bied 'n onvergeetlike ervaring aan KwaZulu-Natal se kus. Dié gastehuis is in Marienerylaan in die Bluff, net 2 minute se ry vanaf Ansteys en Brighton-strand, en lekker naby 'n winkelsentrum en verskeie restaurante, winkels en kitskosrestaurante.

Al ons kamers is spesifiek ingerig met gaste se gerief in gedagte. Absolute rus en 'n vars seebriesie is gewaarborg. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskas, 'n en suite-badkamer, en gratis WiFi.

Die hoofsitkamer het 'n TV. Die eetarea het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan. Wasgoedgeriewe is beskikbaar teen ekstra kostes. Veilige parkeerplek word voorsien. En 'n pendeldiens is beskikbaar op versoek en teen addisionele kostes.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Ocean View Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Marienerylaan 308, Bluff, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 308, Bluff, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOtxxK6W2wLtTrBuHOev2IHbDs14wo87FdVZXhVtFja0ICvYYOg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 308 Marine Drive Bluff 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -29.917186 31.022929
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!