+69
Gastehuis in Wavecrest

Ocean View Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Francois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike ontvangs en baie goeie diens. Kamers is skoon en goed onderhou. Heerlik gebly, gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Best view in JBay; friendly reception, lovely garden and swimming pool. Lovely stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, ontbyt was heerlik. Vriendlike personeel. Baie lekker, mooi, rustig, veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Baie lekker gebly en baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Poshia P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful, enjoyable and a view to die for. I missed the smell and sound of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige uitsig, netjiese verblyf en gasvry. Ocean View het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lafenis vir die siel en rus vir die liggaam. Baie dankie aan Elsa. Gerieflike kamer met stoeparea. Heerlik in soel aandwind gesit en luister na die lied van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig, fantasmagories, puik diens. Ons het 'n lieflike tydjie gehad, met wonderlike gasvryheid, net spyt ons het nie langer gebly nie. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elza
Ocean View Guest House
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Volgende keer langer!

Estelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Will stay here again. Lovely clean room, pleasant host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang