Ocean View Home
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiewerg 178-4, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean View Home bied selfsorgverblyf in Umzumbe teen die Suidkus. Dié vakansiehuis is ideaal naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.
Die ruim dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle met die nodige toebehore, insluitend 'n wasmasjien, toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea langsaan het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en 'n uitsig bo die boomtoppe oor die see in die verte.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die perseel is ook naby 'n paar koffiewinkels, restaurante en ander geriewe in die dorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean View Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Stasiewerg 178-4, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean View Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umzumbe Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiewerg 178-4, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom