Ocean View Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View Hotel is feitlik op die strand in 'n klein, asemrowende baai tussen hoë kranse en die helder Indiese Oseaan geleë. Dit is die ideale plek om nuwe mense te ontmoet ek vriendskappe te vorm wat jou keer op keer na ons toe sal laat terugkeer.

Die verblyf bestaan uit 13 dubbelkamers met see-uitsigte, 3 tripelkamers met see-uitsigte, 4 kamers met slaapplek vir 4 en see-uitsigte, 4 kamers met slaapplek vir 2/3 en tuin-uitsigte asook 5 gesinskamers wat op die tuin uitkyk. Die hotel bied slaapplek vir 58 gaste in totaal. Al die kamers en eenhede is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n waaier, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaiplek, 'n kroeg, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste is meer as welkom om van die doendinge op die perseel te geniet. Dit sluit perdry, visvang, begeleide staptogte en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za