LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Beach Road - Unit 416 | LekkeSlaap
+25

Strand Beach Road - Unit 416

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Strand Beach Road - Unit 416 is 'n privaat selfsorg-eenheid in die Ocean Breeze Hotel, net 'n paar meter van die see af.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. 'n Ekstra fooi word vir die kind gehef per dag. Die oopplan-sitkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n panoramiese uitsig oor die see en op die Hottentots-Hollandberge. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n en suite-badkamer, eetkamer, 'n TV met. OpenView-kanale en 'n toegeruste kombuis. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind om op te slaap.

Parkeerplek kan teen R30 per parkeerplek per dag gehuur word en dit geld op 'n eerste gesien-eerste bedien basis. As die hotel se parkeerplek vol is, kan gaste in die straat parkeer.

WiFi kan by ontvangs gekoop word. Tariewe word bepaal deur lengte van verblyf.

Gaste kan etes by die pragtige restaurant Ocean Basket bestel, of by die hotel se restaurant of vinnig iets ligs aan mekaar slaan in die eenheid se kombuisie.

By Ocean Breeze Hotel sal gaste die warm atmosfeer van 'n hotel beleef teen die prys van 'n privaat selfsorg-eenheid. Alle geriewe van die hotel is beskikbaar vir gaste om te gebruik, insluitend die swembad en gelisensieerde restaurant wat oor die see uitkyk. Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Beach Road - Unit 416 sluit in:

Koninggrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 69 resensies vir Strand Beach Road - Unit 416
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Beach Road - Unit 416 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqT65ugldChyG8HZMPfCtXUrNiDBADo9Sx3FeZxVv1Z5SmTY2jh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel Unit 416 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.12598150969 18.83443551145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!