Ocean View House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand, die pragtige promenade met sy palmbome, restaurante en kroeë geleë is. Bakoven-strand met sy pragtige rowwe rotse is ook baie naby hierdie gastehuis.

Verblyf word gebied in 30 luukse kamers met fantastiese uitsigte van die Atlantiese Oseaan. Die kamers front na die see of die tuin, wat asemrowende uitsigte vanaf die balkon of jou eie, privaat terras verseker, veral wat die sonsondergang oor die oseaan betref!

Die 4000 m²-perseel bied tuine wat herinner aan dié van 'n park met 'n kabbelende bergstroompie, koivisdamme en skadubome. Daar is parkeerplek op die perseel teen geen ekstra koste. Gaste kan ook afkoel in die sprankelende swembad.

Kampsbaai is direk aan die onderste punt van Tafelberg, tussen Leeukop en die Twaalf Apostels geleë. Weens hierdie unieke ligging, tesame met die feit dat dit so naby aan Kaapstad se middestad is, maak Kampsbaai een van die gewildste bestemmings in die Wes-Kaap.

In 'n systraatjie aan die einde van die promenade sal jy ook die bekende Theatre on the Bay vind. Gaste sal die allermooiste uitsig in Kampsbaai vind deur my Leeukop op te klim. Die toppunt van hierdie berg kan te voet bereik word binne 40 minute. Tafelberg, so 10 minute se ry van die gastehuis af, en die Kaap de Goede Hoop word geken as een van die gewildste besienswaardighede in die Wes-Kaap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 R1 485 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]