Kampsbaai Akkommodasie by Ocean View House | LekkeSlaap
+143

Ocean View House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ocean View House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ciska S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ervaring wat alle verwagtinge oortref het.

Elke personeel lid gaan uit hulle pad om gaste so welkom as moontlik te laat voel. Daar is duisend mooi plekkies om die uitsigte te geniet en net te ontspan. Komplimente aan die kombuis span vir hulle vriendelikheid en diens!

Ocean View House's terugvoer

1000 dankies vir die wonderlike resensie, Ciska. Ons waardeer die terugvoer so baie! Mooi bly en voorspoed!
Vriendlike groete,
Mark en die Ocean View House span

Ocean View House
Georg W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met wonderlike see uitsigte.

Die kamers was stylvol en alles wat toeris verwag. Die hotel kan dalk aandag gee om meer aanwysings na die kamers en restaurant te gee, veral omdat die kamers in verskillende geboue is kan dit verwarrend wees waar die kamers is. Die stortvloere in die kamers is baie glad en kan die hotel oorweeg om ekstra rubberstortmat te voorsien. Die TV-opvangs in kamer C4 waar ons gebly het was nie goed nie.

Ocean View House's terugvoer

Goeie dag Georg,

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer en voorstelle en sal beslis daarna kyk. Ons hoop u kom bly weer by ons in die toekoms.

Mooi bly en voorspoed.

Vriendlike groete,
Mark en die Ocean View House span

Ocean View House
Mart-marie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Ons het lekker gebly. Die uitsig is fantasties.

Ocean View House's terugvoer

Hi Mart-Marie

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ons hoop julle kom bly weer by ons in die toekoms.

'n Geseënde jaar vir julle. Mooi bly.

Vriendlike groete
Mark en die Ocean View span

Ocean View House
Johannes J L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is vyfster!

Die ligging, vriendelike personeel en persoonlike aandag maak Ocean View House spesiaal. Jy is by alles maar nie in die baie besige gewoel nie. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Johannes J L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf hier is en bly fantasties.

Die ligging, netheid en vriendelike personeel is wat van die plek 'n vyfster maak.

Ocean View House's terugvoer

Dear Johannes J L

Thank you for the wonderful review and returning to Ocean View House.

We value your comments and your return status.

Regards,
Ocean View House Management

Ocean View House
Emmerienprivate C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerienprivate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dit was uitstekend. Die uitsig en die geriewe het my wildste drome oortref.

Ocean View House's terugvoer

Dear Emmerien

Thank you for the review.
It always warms our hears when guests leave happy.

Regards
Kim

Ocean View House
Alet L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik in elke sin van die woord!

Sien die sterre.

Ocean View House's terugvoer

Dear Alet,
Thank you for the wonderful review.
We are happy that you enjoyed your stay and would love to welcome you in the future.
Regards,
Ocean View House Team

Ocean View House
Dave S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous accommodation!

We thoroughly enjoyed our stay at Ocean View House. Our rooms (we stayed in two different rooms) were gorgeous! The staff was fabulous and very accommodating. Only negative was the WiFi ~ we could never connect to it in our room. We had to go to the main building. It wasn't until our last day that we saw a note stating two different WiFi connections that could be chosen. Other than the WiFi, we loved OVH and the staff! The breakfasts was amazing! Just wasn't communicated well which rooms it was included and which room it was NOT included and was an extra cost. Thank you for everything!

Johannes J L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne atmosfeer, heerlike kos en vriendelike personeel.

Die omgewing is so asemrowend mooi, jy hoor altyd die see. Die ligging is perfek as jy by als wil wees, maar tog in die aande 'n rustige atmosfeer om jou wil hê. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig sou jy iewers anders wil gaan (soos bv. die spa). Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Marina D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Enkelreisiger

Die ligging van die gastehuis en kamers is baie goed.

Die ontvangsarea, kamers en ontbyt was fantasties. Kampsbaai is loopafstand, wat heerlik was.

Chris D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goed geleë!

Die ontbyt was baie goed. Die kamers was ruim en skoon. Die diens was baie goed!

was R1 790
Vanaf R1 611
per nag (plek vir 2)
was R1 790
Vanaf R1 611
per nag (plek vir 2)
was R1 790
Vanaf R1 611
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOkn6r1co5DE64fJTyLU7MpbVvL8ycPBNDGHDuvbG9KiTbQhcIM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 790, nou Vanaf R1 611  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.963526168701 18.374183177948
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za