+19

Ocean Views

Hotel
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Burmeister Circle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 384 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Views bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne, badhanddoeke en seep word vir gerief voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die balkon bied die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die see-uitsigte inneem.

Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Milnerton Gholfklub 1.6 km weg geleë, terwyl Woodbridge Island-strand 1.9 km van die eiendom af is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Balkon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 9 Burmeister Circle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 384
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 384
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 384
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Burmeister Circle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb6d8b3f07d80d1b794aa0fe8eb2bb141958ba0604c985a51796a3e418ecd86e57777af8edd1689a2f2091f1065f26049e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 384 per nag, vir 2 mense 9 Burmeister Circle Kaapstad 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.8899516 18.4873497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang