Ocean Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Ocean Way, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ocean Villa is 'n woonstelgebou in Umhlanga, 'n kusoord noord van Durban in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n see-wegbreek soek.
Die eiendom bied 21 selfsorgwoonstelle, elk met slaapplek vir tussen 4 en 6 gaste. Elke woonstel beskik oor 'n eet- en sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Gaste trek voordeel uit gratis WiFi, huishouding, kruideniersware-aflewering en voldagsekuriteit. Die eiendom beskik oor 'n buitelug swembad wat die hele jaar deur oop is, 'n welige tuin en 'n buitespeelarea. Bykomende geriewe sluit in buitesitplekke, piekniekplekke en braaigeriewe.
Ocean Villa is 16 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë, 'n kort entjie van Umhlanga Main Beach en naby die Umhlanga-vuurtoring. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Kings Park Stadion en uShaka Marine World.
Ligging
- 8 Ocean Way, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Ocean Way, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang