Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere tensy dit met die gasheer gereël is en aan spesifieke kriteria voldoen nie.
Maksimum besetting: Die huis het slaapplek vir 6. Hou asseblief by hierdie reël. Enige bykomende gaste sonder vooraf reëling kan daartoe lei dat hulle gevra word om die perseel te ontruim.
Stiltye: Geen harde geluide of musiek tussen 22:00 en 20:00 nie.
Kombuisitems: Moet asseblief geen speserye uit die kombuis verwyder nie. Dit word voorsien vir u gerief en dié van ander gaste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Diademma Street, Sandy Point Estate, St Helena Bay, 7282, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang