LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceandivers Lodge | LekkeSlaap
+16

Oceandivers Lodge

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte.

Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamers sonder 'n see-uitsig wat ’n badkamer deel. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed of enkelbeddens en WiFi is gratis beskikbaar.

Komplimentêre tee, koffie en koue water word in die eetkamer voorsien. Oceandivers Lodge het 'n sitkamer met 'n TV asook DStv, daar is 'n lapa met 'n dek en 'n stoep met lieflike see-uitsigte.

'n Swembad en braai-geriewe is op versoek beskikbaar. Maaltye kan op versoek by ’n restaurant in die area teen ekstra koste gereël word.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Oceandivers Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceandivers Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYWUzYmIxLTczN2ItNDk5MC1hYjVlLWI4OGUyM2JlNTM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 12 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -30.222683 30.792755
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!