Oceanic

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Oceanic is stapafstand van Durban se strandfront af en bied die ideale verblyf vir sake- én ontspanningsreisigers.

Dié oord bied luukse woonstelle wat ten volle toegerus is en gediens word. Die woonstelle het al die geriewe wat nodig is vir perfekte, gemaklike verblyf.

Geriewe op die perseel sluit veilige onderdak-parkeerplek, 'n kroeg op die perseel, 'n verskeidenheid konferensiegeriewe en 'n sakesentrum, 'n buiteswembad, stoomkamer, Jacuzzi, speletjieskamer, 'n stylvolle restaurant wat hemelse Italiaanse cuisine bedien, kamerdiens, vermaakgeriewe en 'n gemeenskaplike braai in.

Oceanic is net 35 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceanic gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za