Oceanic

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei.

In die sitkamer is daar 'n slaapbank, 'n TV met OVHD en 'n DVD-speler. Daar is ook sitplek buite op die stoep met 'n see-uitsig.

Onderdak-parkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Oceanic sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceanic gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R570 per nag (vir 5 mense)

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za