Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanLife Accommodation

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 24 resensies vir OceanLife Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Margeo C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margeo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar daar moet veranderinge kom.

Oor die algemeen was dit nie sleg nie. Was wel teleurgesteld dat daar net 'n braaipan was. Geen 2-plaat stofie of potte en panne om kos te maak nie, wat ons geforseer het om êrens te gaan eet. Die plek is netjies en skoon. Braai-area is daar wel, maar slegs een braai. Dit maak dit werklik moeilik om 'n vleisie te wil braai, want niemand kan wag tot 10 uur die aand om dan vuur te maak en dan eers te braai nie. Parkering is beslis te min binne. Ons het die TV se afstandsbeheer gesoek en daar is gese sorry, daar is nie genoeg afstandsbeheerders vir al die TV's nie. Toe ek ook vir 'n 2-plaat stofie gevra het, soos wat dit op die foto's gewys het op elke slaapkamer, toe weet hulle nie waar dit is nie. Bietjie teleurgesteld, maar die plek was darem skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OceanLife Accommodation se terugvoer

Dankie vir u verblyf, ook die terugvoer.
Elke eenheid het 'n parkering agter slot en grendel.
Ek neem kennis van die braaipan stofie gaan 'n mini stoof met oond, met potte en panne insit.
Ons spasie laat ongelukkig slegs ruimte vir een braai area.
Dankie vir die terugvoer, ons verbeter graag.

OceanLife Accommodation
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing due to the lack of facilities for a self-catering unit.

It was good, but a lot needs to be done to improve this lovely flat. The facilities provided were totally inadequate. The two-plate stove looked as if it would explode, there were no cooking utensils, no bath soap, and we had to ask for a toaster. The layout was not well thought out and was uncomfortable, overcluttered with camping chairs, which were always in the way. The cleaning and housekeeping staff were lovely, but small details need to be addressed. It gives the impression of a hastily put together situation. The bedroom layout should be changed to enable one to get into the bed from both sides. This could be easily done with some thought, by putting the bed on the rear wall and moving the dressing table. For a self-catering unit, not much was available. People do not use aluminium pots, or should I say pot, as there was only one pot and nothing else. There was no electric frying pan, nor utensils to make anything like eggs. A few changes and some thought could make it a really lovely place. There also was no fan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend Johannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend Johannes V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Die ontvangsdame kan bietjie meer behulpsaam wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T
Saam met vriende

Baie winderig maar lekker.

Sal graag sien dat daar genoeg potte is asook 'n gasstoof en nie daarvoor te vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, hulpvaardig.

Baie sentraal vir besienswaardighede en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met vriende

Eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer.

Sal tog aanbeveel dat die eienaar meer aandag skenk wat in die eenhede is, bv. geen potte, die personeel moes gaan soek waar dit was. Geen wynglase, net koeldrankglase, ook geen botteloopmaker nie. Ons het egter lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann R
Saam met vriende

Dink nie dit is heeltemal wat gesê is in die bespreking nie.

Daar is gesê dat daar braaigeriewe is. Daar is een braaiplek, wat baie moeilik bereikbaar is van die kamers waar ons gebly het. Die kamers is op die straat en sonder vensters. Die voertuig moes in die straat staan vir die nag. Seker nie te sleg vir een nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Gesin met klein kinders

Vir een aand was dit goed genoeg, maar vir langer bly, sal ek iets wil hê met 'n uitsig.

Was goed vir een aand en skoon en netjies maar vir langer bly sal ek eerder 'n plek verkies met buite-braai en kuiergeriewe ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

As kampers wou ons nie Luderitz se wind trotseer nie, en hierdie was puik alternatief.

Baie vriendelike diens. Daar is 'n sekuriteitswag vir ons gereël om na die voertuie en karavane in die straat te kyk deur die nag. Ons kon WiFi gebruik. Daar is ook wasgoedgeriewe teen 'n billike prys. Met ons kuier het dit baie gereën. Die plek is nie gemaak vir reën nie, dis immers die woestyn. Die stoep het vol water gedam wat by kamers inloop. Dis 'n frats dat dit so baie gereën het, so in normale omstandighede sal daar geen probleem wees nie. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met vriende

Kamers bietjie beknop. Geen spasie om beddens. Muurproppe in slaapkamers 'n probleem.

Parkering is 'n groot probleem. Baie geskik vir jong mense en backpackers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Was hartlik ontvang en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed.

Na aankoms het ek gevra vir 'n haardroër, die ontvangsdame het gebring na die woonstel, maar het baie na drank geruik. Dagga word gebruik op die perseel wat baie sleg ruik en gelei het tot 'n slegte nagrus en geweldige hoofpyn die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OceanLife Accommodation se terugvoer

Ek sê liewer niks. OceanLife is n gerespekteerde instansie en so iets is of was nooit ter sprake.

OceanLife Accommodation
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die weer was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Meryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, beknop, slegs vir een aand oorgeslaap. Goedkoop, noisy.

Die ligging van OceanLife Accommodation is na aan die CBD geleë, so maak gereed vir relatiewe onrustigheid. Baie noise om die plek. Die plekkie self was baie netjies. Ons het net probleme gehad met miere wat konstant tussen ons groceries was en ook in die badkamer. Daar is slegs een venster in die badkamer en geen in die kamer gedeelte van die plekkie. Het mens bietjie vasgedruk laat voel. Parkering was secure maar bietjie beknop. Ons moes bietjie lank wag vir ontvangsdame om ons te ontvang, sowel as toe ons sleutel gaan afgee om uit te check. Daar was niemand op kantoor en ons moes klokkie by die hek lui en staan en wag totdat iemand ons kom help het. Ek sien dit as bietjie onprofessioneel. Wifi password was vir ons gegee maar dit het glad nie opgevang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing.

Netjiese en gereiflike kamers met alles wat jy benodig. Bekostigbaar. Vriendelik ontvang. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Plek netjies maar bietjie beknop, voldoende vir maksimum 2 nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Netheid.

Beddens was van 'n baie goeie gehalte en baie netjies. Na amper 2 weke se gekampery het ons 5 grootmense baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giovanni M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Giovanni M
Saam met vriende

Very rude management, has no respect for guest.

The owner with the manager in charge do not take complains of the guest serious. Wifi is off and the level of noise is too much. Beautiful place but never again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OceanLife Accommodation se terugvoer

Ek is jammer vir u ondervinding. Om te reageer het ek meer inligting nodig. Oor die algemeen is ons gaste tevrede.

OceanLife Accommodation
Pierre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Saam met vriende

Skoon en netjiese, veilige verblyf.

Veilige parkering, warm water en binne stapafstand van eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella B
Saam met vriende

Netjiese eenhede met vriendelike personeel.

Baie lekker gebly vir die aand, veilig gevoel en die plek was baie netjies met die nodige geriewe. Vriendelike behulpsame personeel wat dadelik ingespring het om krag vir die waentjie uit te sorteer en seker te maak ons is gerieflik! Baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies gewees.

Moet sê die foto's en in werklikheid verskil nogals baie, maar ons het lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny B
Saam met vriende

The website photos are out dated and does not reflect the current status of Ocean Life.

The place was adequate but reminded us of a army barracks. We booked 2 days and arrived a day later due to mechanical failures of vehicle and suspect that we did not get the unit that was originally allocated to us. We did phone and advised that we were going to be a day late and this message was not relayed to the lady in the reception at Ocean Life. The shower leaked when used so the floor was wet in the shower and middle passage area. The curtains are inadequate to block out the sun if you go to bed before the sun has set. The kitchen utensils are also inadequate- only 1 big pot available for cooking! I will not recommend Ocean Life to anyone travelling to Lüderitz. I also had to prove that I had paid in full when I arrived as the receptionist had not been notified that full payment was done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OceanLife Accommodation se terugvoer

We regret that this is your view and experience. We rectified the leaking shower issue. More pots will be added. For the rest, it is the guest personal taste and opinion. We are satisfied that we meet most guests expectations.

OceanLife Accommodation
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc2a5201a78dd53a47d0a6797261c9a159333ba307f217e88bfbe523f0c261f2a0448e29f596bc444dd8b3bc98be60d64a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 289 Bismarck Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.649259113487 15.153947144757