Oceans 1101 no 11
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchill-straat 1101, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die tweede verdieping van 'n kompleks wat uit 12 eenhede bestaan. Dit is naby die Shelley Centre in Shelley Beach geleë en het direkte toegang tot die strand. Die eenheid beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en nog twee slaapkamers elk met 2 enkelbeddens.
Daar is 2 badkamers. Albei badkamers het storte, maar die hoofbadkamer, wat ook 'n en suite-badkamer is, het ook 'n bad. Die kombuis is modern en volledig toegerus vir 6 mense. Daar is 'n ruim leefkamer met 'n slaapbank en 'n TV met DStv vir elke inwoner. Die leefkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot die ruim balkon met praguitsigte oor die Indiese Oseaan.
Daar is een motorhuis en een gasteparkeerplek. Daar is ook 'n swembad in die kompleks. Een stel linne word vir elke bed voorsien. Handdoeke word nie voorsien nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Churchill-straat 1101, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oceans 1101 no 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Windsor-on-Sea Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchill-straat 1101, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom