+20

Oceans Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oceans Apartment is 'n lieflike 25 m²-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 in Table View.

Dié woonstel het 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel vir 2.

Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi. Die eenheid lei na 'n balkon met stoepmeubels.

Braaigeriewe en veilige, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n see-uitsig het nie.

Die kompleks is net 90 m van die strand af waar gaste kan sonbaai, branderplankry, vlieërbranderry, roeiplankry en visvang. Kite Beach is net 1,3 km vanaf verskeie restaurante en koffiewinkels, en 3 km vanaf Bayside Mall met verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7542a578e97be230125083ddf20afac1b38000d28c81380cc8c02a73da61a1c9f3cfc3de140e788fcd3e4c27e23dbb72209a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.813295997083 18.471740321426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang