LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceans Echo | LekkeSlaap
+45

Oceans Echo

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

Oceans Echo is in Vishoek tussen die historiese dorp Simonstad en die bekoorlike dorp Kalkbaai geleë. Die area is die ideale kombinasie van natuurskoon en lekker aktiwiteite, en weens die warmer seestroom wat langs die kuslyn vloei, spog dit met van die beste swemstrande in Kaapstad.

Studentegroepe, ram- en henpartytjies, en funksies word nie toegelaat nie. Die villa is slegs vir gesinne of paartjies geskik.

Die selfsorg-villa teen die berg bied 'n panoramiese see-uitsig en onvergeetlike sonsopkoms. Daar is 5 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping, elkeen met 100%-katoenlinne, 'n stort, badhanddoeke en 'n kluis. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n sonstoep wat na 'n binnehof en 'n swembad lei, elkeen met 'n onbelemmerde see-uitsig. Die kombuis is met 'n gas- en elektriese stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei, potte en panne toegerus. Daar is 'n kaggel, 'n plasmaskerm-TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler in die sitarea.

Daar is ook WiFi, 'n buitebraai-area en 'n sekuriteitstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Oceans Echo is slegs 900 m vanaf die Jagger-staproete en Vishoek se hoofstrand - een van Kaapstad se veiligste en mooiste swemstrande. Die dorp self is naby die huis en bied al die geriewe soos banke, apteke, winkels en restaurante. Kalkbaai en Simonstad is slegs 5 km en 8 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceans Echo sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Oceans Echo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Echo-weg 63, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Echo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwYjViMzRiLWI4YjQtNGRhMC04OWRjLWYzNmI4MjBlZTk4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500  per nag(plek vir 10) 9 5 1 5 63 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.150507304838 18.438727855682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!