Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Echo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Oceans Echo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met vriende

Die mees fantastiese uitsig oor die see vanuit alle kamers. Yvette het ons so tuis laat voel, ons sal definitief weer teruggaan.

Blyplek was tops. Ons het die ontbyt terdeë geniet. Baie dankie, Yvette Katz vir jou gasvryheid.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton J
Saam met vriende

Amazing.

If anything, it is a perfect getaway. Loved it and I am going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n amazing, ongelooflike genotvolle naweek gewees.

Die uitsig, ligging, ruimte en gasvryheid was ongelooflik. Oceans Echo is ideaal vir families wat wil wegbreek en in styl die vars seebries 24/7 wil geniet. Absoluut skoon met alles onder een dak en al die geriewe wat jy sou verwag van 'n vier ster selfsorgeenheid. Die asemrowende seeuitsigte vanaf 4 kamers en die leefarea is 'n verkwikkende ervaring. Ek het soms die gevoel gekry dat ek binne in die oseaan is. Die Villa is stylvol gemeubileerd en die klein bederfies en die wyn by aankoms was spesiaal. Yvette, die gasvrou/eienaar was baie gaaf en uiters behulpsaam. Ek sal definitief weer Oceans Echo bespreek en beveel dit ten sterkste aan. Baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Besigheidsreis

Beautiful views.

We enjoyed the views from the house and the sounds of the ocean. We had everything that we needed and could easily have stayed for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met vriende

Uitstekende uitsig oor die baai!

Hierdie is ‘n baie lekker plek om saam met ‘n groep vriende te kuier. Die uitsig is onverbeterlik. Die huis is baie modern binne en drie van die kamers het ook ‘n uitsig oor die see. Die gasvrou is baie behulpsaam en reageer baie vinnig op boodskappe. Ek sal verseker hierdie plek kan aanbeveel en sal weer hier kom bly!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Fantasiese week in Vishoek.

Fantasiese eiendom met ongewone goeie diens deur Yvette die eienaar. Die huis is klaar ongelooflik en dan is niks te veel moeite vir Yvette nie, wat lei tot 'n ongelooflike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

A fabulous cliff side home, beautifully appointed.

A beautiful, modern house in an amazing position. Wake up every morning to an uninterrupted vista of the ocean with sea lions, dolphins and a multitude of sea birds. Yvette is a terrific hostess who explains everything and helps out with places to see and eat, and will help out making bookings. Always available for prompt contact on WhatsApp. Only drawback was the water usage restrictions due to water supply shortages and that's a public matter not Oceans Echo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma M
Saam met vriende

Fantasties.

Uitstekende akkommodasie. Goeie waarde vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Asemrowend!

Ongelooflike huis! Die hele ondervinding met Lekkeslaap en Yvette was wonderlik. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337523e279fb78007077f38556fbd028f9fc3be2ff1b4ea4260e5ed7df87596bfbd6edb53d8662d74e969799bef3f76c4f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 63 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.150507304838 18.438727855682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem