Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Edge OCE421

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceans Edge, Zimbali Kuslandgoed, Durban, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oceans Edge OCE421 is 'n selfsorghuis in die Oceans Edge-ontwikkeling op die Zimbali Kuslandgoed. Hierdie huis se ligging naby die strand maak dit die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die ander badkamers wat elkeen 'n bad of 'n stort het. 'n Ekstra gastetoilet is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea met 'n eetarea en 'n kombuis is modern versier. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die groot skuifdeure lei na die buite-area met 'n pragtige swembad en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en die huis word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceans Edge OCE421 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oceans Edge OCE421
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Wezly Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Oceans Edge, Zimbali Kuslandgoed, Durban, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceans Edge OCE421 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceans Edge, Zimbali Kuslandgoed, Durban, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60708de2f0fcc68cb0519bf26203225246dc31a8f3f94ae044b67dec4358d399ac13b3037978d54c340f7913b0e9191fcd63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 650 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Oceans Edge Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.565051643478 31.188210965141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem