+39

Oceans End

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oceans End bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis in Kini Bay Village, ideaal vir groot gesinne of groepe. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die huis en swembad geniet. Die eienaars woon op die perseel in 'n selfsorgwoonstel met sy eie ingang vanaf die straat.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie 3 slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n aparte sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV, en die huis is toegerus met gratis WiFi.

Gaste kan die swembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae, sowel as die braai-area in die tuin. Die tuin lei direk na die strand. Kini Bay Village is 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monica L
5.0
Stukkie paradys. Oceans End is 'n stukkie paradys. Die huis is lieflik groot, met 'n ongelooflike uitsig op die see. Die reëlings om sleutels en alarm...
Sien meer
Nov 2025
Monica H
5.0
Awesome. Ons kuier saam met my bejaarde ouers is baie spesiaal gemaak omdat Oupa al in 'n rolstoel is, oral saam kon rondbeweeg. En die see-uitsig was...
Sien meer
Mrt 2025
Adell G
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly met die allermooiste uitsig. Baie gerieflike, skoon en netjiese huis. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief...
Sien meer
Mrt 2024
Daphney S
Saam met vriende
4.8
Peaceful and safe. Beautiful spacious home with a beautiful view. The host was friendly and the area and home felt safe. Self-service f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Janine E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig. Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is 'n gerieflike huis wat goed toegerus is met alles wat jy benodig.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oceans End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4278cdcdc5f7f539cc897a81182f856c160b79e5ba038078c5c708683c6c475999053db923141142d310b9ebee4fd4a369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 67 Seaway Drive Kini Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019829002225 25.375710809193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang