Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans End

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat rook nie in die gebou toegelaat word nie, maar in aangewese rookareas buite.
Die instansie is nie geskik vir partytjies, studentegroepe, ram- of hennepartytjies nie.
Daar is 'n streng geraasbeleid en gaste moet asb. bedag wees op die ander inwoners en hul daarvan weerhou om 'n geraas te maak wat ander mense kan pla. Let asb. dat gaste gevra kan word om die perseel te ontruim met onmiddellike effek as hulle nie hierdie reëls nakom nie.
Daar mag nie meer gaste in die eenheid bly as wat die maksimum-kapasiteit van die eenheid toelaat nie. Dagbesoekers word slegs toegelaat met die toestemming van die eienaars.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4278cdcdc5f7f539cc897a81182f856c160b79e5ba038078c5c708683c6c475999053db923141142d310b9ebee4fd4a369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 67 Seaway Drive Kini Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019829002225 25.375710809193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem