LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceans Hotel | LekkeSlaap
+77

Oceans Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 8 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete.

Daar is dubbelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, selfsorg-kothuise, -eenhede en -villas of 'n sakpaskamer, elkeen met slaapplek vir 2 tot 6 mense. Elke eenheid is volledig toegerus en het 'n enkelbed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad of stort en geriewe soos 'n yskassie, kluis, koffie- en teemaakgeriewe en meer.

Die hotel het 'n restaurant en kroeg, 'n groot swembad waarin gaste kan afkoel en 'n lapa met braaigeriewe. Die Oceans Hotel bied ook uitstekende konferensiegeriewe vir sakereisigers. Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.

Oceans Hotel is naby wildparke, gholfbane, restaurante, gesondheidspa's, die Tuinroete Casino, die Langeberg Winkelsentrum en Diaz-strand is nabygeleë. George se lughawe is omtrent 25 minute van Mosselbaai af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 124 resensies vir Oceans Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R875
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
was R875
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MTA4ODAzLTEyNjYtNDNhZi05ZGE1LTcxNjM5YjVjYzlhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R875, nou Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 Louis Fourie Road Voorbaai 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.164490285163 22.10884809494
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!