LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceans Hotel | LekkeSlaap
+77

Oceans Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 129 resensies vir Oceans Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marelise V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik, en rustig by die see.

Lekker gebly, rustige omgewing, goed geleë, vriendelike diens.

Oceans Hotel's terugvoer

Beste Marelise
Baie dankie vir jou terugvoering, ons hoop om julle weer te verwelkom by Oceans Hotel in die toekoms.
Tia en personneel.

Oceans Hotel
Elize K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Die eenheid was baie ruim, skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Diens in die restaurant by die hotel was uitstekend. Die swembad-area is baie mooi en goed versorg. Ons sal beslis weer by Oceans Hotel gaan bly as ons weer in daardie area reis.

Oceans Hotel's terugvoer

Beste Elize,
Baie dankie vir jou terugvoering! Ons by Oceans Hotel hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Tia.

Oceans Hotel
Elmarie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Personeel het uit hul pad gegaan om groep te akkomodeer!

Ek het nie self daar gebly nie, bespreking gedoen vir familie-groep van 9 persone. Hul het dit baie geniet, dit wat skoon en gerieflik en naby om op Diaz strand te gaan stap of draf.

William S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Besigheidsreis

Goed geleë.

Met aankoms het die bespreking nie op die sisteem gewys nie, maar die personeel het dit baie goed hanteer.

Harold V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harold V
Gesin met klein kinders

Swem geniet. Dankie baie.

Ons sal weer kom, want die area is fantastic. Great.

Oceans Hotel's terugvoer

Beste Harold
Dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Tia en personeel.

Oceans Hotel
Doris F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris F
Enkelreisiger

Checking in was uncomplicated and being issued with a remote for the automatic gate made independence possible. I would have liked an earlier check-in time, e.g. 2pm.

The evening menu at the restaurant needs improving, as well as waiter training.

Marcois V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en vriendelik.

Baie goeie diens en netjiese verblyf.

Edgar J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Edgar J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het ingeboek.

Sal dit nie aanbeveel nie. Die geraas van die dronkmense om my was teveel (die bar). Ek het vroeër vertrek.

Leon B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie waarde vir geld maar algemene bestuur kan verbeter.

Geen warm water en moes skuif na ander woonstel waar daardie geyser ook stukkend was. Het daar gebly en in ander woonstel gaan stort.

Lynne-mari T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne-mari T
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Die bed het vreeslik lekker geslaap, ek wens ek kon die bed saam huistoe vat!

Niel D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie aangenaam gevind.

Baie lekker plek om tuis te gaan. Hul diens die plek elke dag. Lekker op jou eie. En kon ook daar braai. Stapafstand na Diasstrand.

Mark H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Gesin met klein kinders

Goeie stop vir een of twee dae. Naby die N2 en die strand.

Ons het in 'n woonstel op die eerste verdieping gebly. Genoeg ruimte vir twee volwassenes en drie kinders.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good stop for one or two days. Close to the N2 and the beach.

We stayed in an apartment on the first floor. Enough space for two adults and three kids.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tashreeka S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

No hot water. Very disappointing.

Everything was perfect except that we had to shower with cold water and the weather was freezing. My husband was very disappointed.

Deon P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Besigheidsreis

Die diens en personeel was uitstekend.

Ek het 'n baie laat bespreking gedoen in die middel van 'n langnaweek en Oceans Hotel kon nog steeds verblyf verskaf. Baie dankie daarvoor.

Oceans Hotel's terugvoer

Beste Deon,

Dit is 'n groot plesier en ons is bly ons kon u akkommodeer! Hoop om u weer by Oceans Hotel te verwelkom in die toekoms!

Vriendelike groete,
Tia Sonnekus

Oceans Hotel
Henk J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal ten sterkste aanbeveel.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Glenda W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Verblyf was baie aangenaam, die geriewe is skoon en netjies. Die restaurant is baie bekostigbaar en die kos was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Marinda R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Ons verblyf by Oceans Hotel was heerlik, skoon, gemaklik en baie sentraal geleë.

Ons verblyf by Oceans Hotel was heerlik gewees en ek sal dit aanbeveel vir enige gesin wat gemaklik, skoon en sentraal geleë akkommodasie benodig. Die personeel is uiters professioneel en hulpvaardig en almal is ten alle tye baie vriendelik. Hulle gaan uit hulle pad om gaste tegemoet te kom met spesiale versoeke. So bv. moes ons vroeg uitteken (soos per hulle beleid), maar was ons vlug terug JHB eers vroeg die aand, tog het hulle vir ons 'n budget room aangebied (sonder kostes) om gou weer te gaan stort en regmaak voor ons vertrek. Al ons bagasie is veilig gestoor vir ons sodat ons nog ons laaste dag in Mosselbaai ten volle kon geniet. Dankie Oceans Hotel en al die personeel, ons sien julle beslis weer.

Arthur  - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Personeel baie nice, kamer netjies.

Everton A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everton A
Gesin met klein kinders

Ek en my gesin het n wonderlike tyd by Oceans Hotel gehad.

Met aankoms by hotel, was ons vriendelik ontvang en behulpsame diens na ons kamer vergesel. Ontbyt koepons was gratis gegee vir die 3 oggend etes. Ek sal enigeen voorstel om daar te boek. Dis sentraal geleë en jy is naby als. Sal Oceans Hotel binnekort weer besoek.

Francois L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Basies maar skoon.

Baie basiese plek, maar baie skoon met vriendelike ontvangspersoneel. Het nie lank daar oorgebly nie, net oorgeslaap.

Lisa B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Besigheidsreis

Skoon en indrukwekkend met 'n lieflike swembad-kamer.

Die kamer was asemrowend, baie skoon en naby die swembad, wat lieflik was. Ek sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Veilige parkeerplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and impressive with lovely poolside room.

The room was stunning very clean and close to the pool which was lovely. I would definitely recommend it to anyone. Safe parking.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joey S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Oceans Hotel is 'n rustige mooi verblyfopsie, skoon en netjies met behulpsame personeel. Die restaurant is gerieflik naby en bied heerlike verskeidenheid.Ons kan dié hotel beslis aanbeveel.

Andile M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andile M
Saam met vriende

Very clean and good hotel, good value for money.

Very great place for a weekend and holiday.

Riaan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

Perfek.

Bekostigbare tog eersteklasverblyf.

Jacques B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike waarde vir geld as jy vir een of 2 nagte wil bly of vir sakereis.

Kamer was mooi en skoon en netjies. Ons het egter nooit behoorlike warm water in die stort of bad gehad nie. Als was lou tot koud. Personeel is vriendelik en die kos is heel skaflik vir 'n 3-ster-hotel. Goeie geriewe beskibaar. Ek sal beslis weer daar bly.

Martin F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol. Plek baie sentraal geleë en skoon.

Was waarde vir geld en baie sentraal geleë. Maklik om daar uit te kom!

Oceans Hotel's terugvoer

Baie Dankie Martin, hoop om julle weer te sien by Oceans Hotel.
Tia

Oceans Hotel
Gerrit H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag verblyf.

Die kamers kort bietjie aandag in terme van herstelwerk. Andersins was die verblyf bevredigend.

Alta L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plekkie!

Baie dankie vir die lekker kuier by julle pragtige plek. Ons het lekker gebly en sal beslis weer kom draai.

Adriaan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met vriende

Easy en gemaklik.

Was lekker, die warm water was net effens van 'n probleem.

Dee D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil weer en weer soontoe gaan!

Ons het 19 jaar gelede vir twee aande daar oorgebly en was daardie tyd al baie beïndruk gewees met alles. Na 19 jaar was ek hierdie keer nog steeds beïndruk.

Johnny P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en dit geniet, die diens was uitstekend.

Dit was 'n goeie hotel met goeie diens, net die buffet-ete was nie wat ons verwag het nie.

Kobus G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, goeie vriendelike personeel.

Baie lekker gekuier en sal die hotel by ander aanbeveel.

Johan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Was perfek vir oornag, naby die N2 en maklik om te kry. Het boot gesleep en boot was veilig en reg voor kamer. Het lekker geëet in restaurant en kamer was baie gerieflik en skoon. Ek sukkel met rugprobleem en die beddens was fantasties!

Soos bo genoem was dit 'n fantastiese oornag-stop. Behalwe vir die aanvanklike misverstand met die bestuurder was die diens ongelooflik goed. Definitief waarde vir geld en ek sal weer daar bly.

Henk L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot gerieflik en skoon.

Baie aangenaam en gerieflik.

Frank A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Slegs jammer dat vooraf besprekings nie aanvaar word nie. Ons moet nou wag tot 1 Mei 2018 om 'n bespreking vir Desember te doen.

Chris B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is altyd van 'n betroubare gehalte.

Die personeel is altyd baie hulfvaardig, geboue altyd netjies en skoon. Doen asseblief aan by die restaurant, die kos is heerlik en baie bekostigbaar.

Chris B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.

Die verblyf is baie netjies en skoon, gerieflike ligging en laat 'n mens tuis voel.

Cora V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V
Saam met vriende

Maklik, vinnig, bekostigbaar, netjies.

Goeie, vriendelike diens van die oomblik wat ek ingestap het. Almal vanaf die ontvangs, die kombuis en die skoonmakers is ordentlik en gereed om the help. Is baie tevrede gewees met die diens. Beveel sterk aan.

Chris B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Gesin met tieners

Baie rustige blyplek, na 'n dag se werk.

Ek was 'n vorige keer by die hotel en is weer met hierdie besoek baie vriendelik verwelkom. Melding moet gemaak word dat daar niks beskikbaar is om ontslae te raak van die muskiete nie.

Chris B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.

Ek sal Oceans Hotel vir enige voornemende reisiger kan aanbeveel, hetsy op besigheid of op vakansie.

Sarel S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike ervaring.

Die ligging was ideaal vir ons behoeftes. Baie vinnig op en af van N2. Die plek was skoon, en ervaring baie positief. Was veral beïndruk met die opsies van etes wat beskikbaar was teen 'n baie billike tarief. Diens was van hoogstaande gehalte.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeiedag Sarel,

Dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd vir ons 'n riem onder die hart om te verneem dat ons gaste hul verblyf terdeë geniet het. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete,
Dawn Prinsloo

Oceans Hotel
Nicol M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en was perfek vir ons doeleindes.

Sien sterre.

Karin R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam, sentraal geleë en naby aan alle winkels, eetplekke ens.

Vriendelike personeel en behulpsaam. Matrasse moet na gekyk word, stortkoppe moet of vervang of gestel word, water spuit orals.

Oceans Hotel's terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie vir u waardevolle terugvoering en dat u hierdie dinge onder ons aandag gebring het. Ons gaan so spoedig moontlik daarna kyk en herstel of vervang wat nodig is. Ons is baie bly dat u verder u kuier by ons geniet het. Hoop om u weer te kan verwelkom in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete,
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Greta J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so stil en rustig, presies wat ons wou hê.

Dit was nie die heel luukse bestemming nie, maar het voldoen aan ons wense. Vriendelike personeel en baie skoon.

Chantal S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Veilig, netjies en heerlike kos. Vriendelike personeel.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie dag Chantal

Baie dankie vir u mooi terugvoering oor u verblyf by ons. Dit beteken baie vir ons om te hoor ons gaste verlaat ons met blydskap en dat ons kon bydra tot 'n heerlike wegbreek. Ons hoop om u gou weer te sien. Mooi bly

Vriendelike groete
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Ryan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

Briljante geriewe en baie hulpvaardige personeel.

Die Oceans Hotel is 'n móét vir alle reisigers. Die personeel is altyd reg om te help en dit maak nie saak wat die versoek is nie. Die geriewe is uitsonderlik skoon en netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Brilliant facilities and very helpful staff.

The Oceans Hotel is a definite must for travelers. The staff are always ready to help no matter what the request and the facilities are exceptionally clean and tidy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oceans Hotel's terugvoer

Dear Ryan,

Thank you so much for your wonderful review, it really means the world to us to get such lovely feedback. We hope you and your family will visit us again someday. Take care

Kind regards,
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Johan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie vriendelike personeel.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie dag Johan

Baie dankie vir u waardevolle terugvoering. Dit beteken vir ons baie om te weet ons personeel maak altyd 'n goeie indruk op ons gaste, so is ons verseker hulle gaan terugkeer na ons. Ons hoop om u julle sommer gou weer te sien. Mooi bly

Vriendelike groete
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Adriaan D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan en lekket etes.

Skoon en netjiese kamer, baie goeie waarde vir geld vir aandetes, waar kry mens nog 'n buffet ete vir R75.

Salome S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en ruim.

Die self-catering akkommodasie is agter die hotel geleë. Veilige parkering. Die woonstel was ruim en netjies met alles wat jy kan nodig hê. Ons het 'n klein stukkie see kon sien tussen die dakke deur. So nie eintlik 'n view gehad nie. Die waterpark is oorkant die besige pad, so moes klein kinders vergesel oor die pad. Baie netjies gewees met daaglikse skoonmaakdienste.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie dag Salome,

Baie dankie dat u by ons tuis gegaan het, dit was ons plesier gewees om u te kon opgradeer na 'n groter eenheid. Dankie dat u die aspekte opnoem wat vir u gelukkig gemaak het. Ons stel maar altyd voor dat ons gaste eerder met hul voertuig gaan tot waar hulle wil wees, vir veiligheid en gerieflikheid. Diaz strand het darem oorgenoeg parkering, onthou maar vir volgende keer.

Vriendelike groete
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Jean P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean P
Saam met vriende

Definitief waarde vir geld.

Sal definitief aanbeveel. Baie netjies, waarde vir geld en kos is heerlik. Goeie kliëntediens.

Tys V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tys V

Fantasties.

Sien sterre.

Deon V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige werknemers.

Baie goeie waarde vir geld. Goed geleë en baie netjies.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Deon
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons streef alewig daarna om ons gaste gelukkig te laat met ons diens en kwaliteit standaarde. Ons sien alreeds uit na u volgende kuier by ons. Mooi bly tot die volgende ontmoeting.
Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Jacobus C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ontvangs en goed opgeleide personeel.

Baie vriendelik ontvang deur die behulpsame personeel. Jan-Hendrik het uit sy pad gegaan om ons tevrede te stel.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Jacobus
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Dit is elke keer vir ons 'n groot plesier om te hoor van ons gaste se kuier by ons. Wanneer u by ons tuisgaan sal u en enige ander gas altyd die beste behandeling ontvang, want dit is wat ons dryf, dit is waarlik ons passie om met mense te werk. Ons sien alklaar uit na u volgende kuier. Mooi bly.
Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Jacobus C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C
Saam met vriende

Baie aangename ontvangs en goed opgeleide personeel.

Sien sterre.

Carlo V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam.

Sal beslis weer daar oorbly.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Carlo
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is baie bly u het die tydjie by ons so geniet en ons sien beslis uit om u weer by ons te huisves. Mooi bly.
Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Beatrix K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde.

Ek het al baie daar gebly en sal nie op 'n ander plek in Mosselbaai bly nie.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Beatrix
Baie dankie vir die waardevolle kompliment. Ons is baie dankbaar oor ons gereelde kliënte en so gelukkig om 'n uitstekende indruk te kon maak wat verseker dat ons mense wil terugkeer na ons elke keer. Baie dankie vir u getroue ondersteuning. Ons sien beslis uit om u gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Oceans-familie

Oceans Hotel
Vrede C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vrede C

Uitstekende diens en puik dienslewering.

Sien die sterre.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Vrede
Sjoe, dit maak ons harte verskriklik bly om te weet dat julle puik diens ervaar het by ons, dit is immers waarna ons streef. Julle is meer as welkom om ons weer te besoek in die nabye toekoms, Mosselbaai en Oceans Hotel is dit uit en uit werd. Vreeslik dankie vir al die blink sterre. Mooi bly tot ons mekaar weer sien.
Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Francois D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en goed geleë op roete tussen Mosselbaai, Hartenbos, N2-snelweg.

Aan te beveel. Skoon en netjies met vriendelike diens, netjiese swembad en tuine. Loopafstand na Diazstrand met waterpark (so 500m) en maklik om uit te ry na omliggende strande soos Mosselbaai, Santos of die punt en Hartenbos. Naby N2-snelweg-afrit met roete na Oudtshoorn, Klein Brak, Groot Brakrivier, George (so 40km), Wildernis (55km), ens. Naby winkelsentrum.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Francois
Ons waardeer u terugvoering onsettend baie. Dankie dat jul Oceans Hotel gekies het en ons is regtig so bly julle het die tydjie by ons geniet en dat als so gemaklik vir u was. Julle is meer as welkom om weer by ons oor te bly sou jul weer die pragtige Mosselbaai besoek. Tot wedersiens, mooi bly

Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Simone K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone K
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Diens is baie goed, netjies en skoon. Het probleem met yskas gehad, hul dadelik nuwe een gebring. Sal net aanbeveel dat hul belê in beter kwaliteit dak fans of lugverkoelers, kamers en huis is onsettend warm in die nag en dit maak dit ondraaglik om te slaap sonder bogenoemde, verder was als uitstekend.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Simone
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons gaan juis hierdie jaar belê in beter verkoeling. Ons sien uit na u volgende verblyf.
Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Sias K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sias K
Enkelreisiger

Ruik soos 'n visfabriek.

Nie goeie waarde vir geld nie. Kamer het geruik of iemand vis verwerk het. Vroeg uitgeboek.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Sias,

Dankie dat u die tyd geneem het om met ons u ontevredenheid te deel. Neem asb kennis dat ons wel daarop let dat u eenheid nie aangenaam geruik het nie, maar dat dit steeds vir ons vreemd is om aan te hoor. Ons het 'n puik huishoudingspan wat gehalte diens lewer en nie 'n eenheid sal uitgee soos wat u beskryf nie. Ons neem steeds nie u ervaring lig op nie en sal werk maak daarvan om dubbeld seker te maak als is in orde voordat ons gaste arriveer.

Groete,
Oceans-span

Oceans Hotel
Kayleigh H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, vriendelike personeel, goeie buffetontbyt en net oor die algemeen 'n fantastiese plek om 'n paar dae te spandeer!

My verblyf by die Oceans Hotel was fantasties! Goeie diens, vriendelike personeel, goeie buffetontbyt en net oor die algemeen 'n fantastiese plek om 'n paar dae te spandeer. Ek het dit regtig geniet om langs die swembad te ontspan, baie rustig. Die hotel is ook naby Diaz Waterpark, Hartenbos en baie ander plekke geleë! Jy sal nie spyt wees as jy hier oorbly nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great service, friendly staff, good breakfast buffet and just overall a fantastic place to spend a couple of nights!

My stay at the Oceans Hotel was fantastic! Great service, friendly staff, good breakfast and just overall a fantastic place to spend a couple of nights. I really enjoyed relaxing by the poolside, very peaceful. The hotel is also situated close to Diaz Waterpark, Hartenbos and many other great places! You won't regret staying at this hotel.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oceans Hotel's terugvoer

Dear Kayleigh,

Wow! Your review totally warms our hearts. Thank you very much for sharing your heartfelt satisfaction. We are so glad to hear that you could just really unwind and relax by our gorgeous swimming pool and that the overall experience of your stay made such an impression. We would love to be able to welcome you back in the near future. Travel safe and enjoy the rest of your holiday!

Blessings,
Oceans Hotel

Oceans Hotel
Peet R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok.

The only problem I had was that there were always noises early in the mornings between 1h00-2h00 when guests arrived. Then I was woken from a good sleep. Otherwise I enjoyed it.

Oceans Hotel's terugvoer

Dear Peet,

Thank you for your review and for sharing your experience with us. We would like to apologize for your good night's rest being so rudely interrupted. Unfortunately we can only control the noise disturbances, once we become aware of it and then we immediately put an end to it. Hopefully on your next visit you will have the peace and quiet you deserve. Keep well.

Kind regards,
Oceans team.

Oceans Hotel
Lida M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede.

Maklike bespreking deur LekkeSlaap, kon verblyf aanpas, personeel vriendelik en behulpsaam. Restaurant (vir ontbyt) aangenaam.

Oceans Hotel's terugvoer

Geagte Lida,

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit gee vir ons vreugde om te weet dat ons gaste lekker gebly het want, dan weet ons hulle gaan beslis terug wees wanneer hul na die asemrowende Tuinroete toe kom. Mooi bly en sien hopelik gou weer.

Vriendelike groete,
Oceans span.

Oceans Hotel
Rene S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Gerieflike kamers.

Die kamer was nie baie skoon nie. Dis iets wat baie maklik reg gestel kan word met beter huishoudingtoesig. Verder is dit 'n lieflike hotel en ons sal graag weer daar wil bly.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Rene,

Dankie dat u die tyd geneem het met ons u opinie te deel. Dis jammer om te hoor dat u eenheid nie skoon genoeg was nie, ons huishoudingspan het hul nog altyd goed aan hul taak gewyt, maar dit gaan beslis met hulle gedeel word en dit kan hul net motiveer om nog beter te lewer.

Groete,
Oceans-span

Oceans Hotel
Mervyn T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mixed feelings.

Well situated. Initial welcome was met with an incorrect account statement which was quickly resolved. Good breakfast but evening restaurant service very weak. Waited 30 minutes for coffee. Lost appetite and went to The Star Restaurant for a meal instead. Room was comfortable but shower did not work.

Oceans Hotel's terugvoer

Good Day Mervyn
Thank you for taking the time to review us. Please accept our apology for the shower not working, we would have upgraded you should we have known about this issue. The outsourced restaurant will be informed about the delay in service you've experienced while visiting them. We hope to be able to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
Oceans Team

Oceans Hotel
Elmarie B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kon ook die rugby geniet.

Baie lekker gebly. Als baie netjies goeie waarde vir geld.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Elmarie
Baie dankie vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle kon die rugby ook geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer. Mooi bly
Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Noleen G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemiddeld.

Ons reis redelik baie en die kamer was net regtig "outdated". Daar was kolle op die stoel en matte en die pragtige klipteëls teen die muur is geverf. Ons wou 'n bier gaan drink in die kroeg, maar jy moet so ver loop om te gaan rook, dat ons maar eerder elders gegaan het. Die ontvangsdame en ontbyt was baie goed. Dit is eerder net 'n oorslaapplekkie. Nie te ideaal vir vakansie nie.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie dag Noleen.
Die opinie van ons gaste is vir ons baie belangrik en ons neem dit ter harte. Baie dankie vir u mening, dit kan ons net help om verder ons bes te lewer en die behoeftes van al ons gaste te bevredig. Mag u 'n wonderlike vakansie verder hê.
Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Lelanie K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie K
Gesin met tieners

Van ons aankoms tot ons vertrek was die diens en personeel PUIK en ongelooflik vriendelik!

Ek sal Oceans Hotel by enige iemand aanbeveel.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Lelanie,

Dit is vir ons so kosbaar om sulke mooi terugvoering te kry, baie dankie. Die personeel sal beslis te hore kom van u pragtige komplimente. Hoop om u en u gesin gou weer by ons te kan akkommodeer. Voorspoed en 'n heerlike lente vir julle!

Vriendelike Groete,
Oceans-span

Oceans Hotel
Ferdi B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi B
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Goeie restaurant.

Baie lekker gebly. Lekker braaiplek, naby inkopiesentrum en restaurante. Die restaurant by die hotel is ook goed. Kan verseker aanbeveel.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Ferdi
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien alreeds uit na julle volgende verblyf by ons. Mooi bly. Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Jo-anne K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë, netjies, goeie waarde vir geld en puik etes.

Die hotel is by die see en besienswaardighede geleë. Hotelpersoneel is vriendelik en hulpvaardig. Die kombuis en kok bedien voortreflike kos. Jy hoef nie elders kos te gaan soek nie. Kamers is baie netjies.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Jo-anne,
Ons waardeer u pragtige terugvoering, baie dankie. Dit sal inderdaad 'n voorreg wees om julle weer by ons te huisves.
Vriendelike Groete
Oceans-span

Oceans Hotel
Leon M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Besigheidsreis

Maklik en bekostigbaar. Op die hoofpad.

Goeie ligging. Waarde vir geld. Lekker ontbyt.

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Leon
Baie dankie vir u goeie terugvoering, dis altyd vir ons lekker om te weet ons het aan al die behoeftes van ons gaste voldoen. Om u weer te verwelkom in die toekoms sal vir ons 'n groot plesier wees. Mooi bly.
Vriendelike Groete,
Oceans-span

Oceans Hotel
Hettie C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie C
Enkelreisiger

Karaktervol!

Plek met goeie ligging en die dekor is smaakvol. Goeie diens.

Carol S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis aangename en genotvolle verblyf.

Ons was verras oor die verskeidenheid van akkommodasie wat die hotel bied en die graad van diens was van uitstaande gehalte. Ons het dit besonder waardeer vir hul soepel benadering tot ons behoefte.

Oceans Hotel's terugvoer

Baie dankie Carol, ons waardeer die kompliment. Ons hoop om jul weer hier by ons te kan huis ves.

Vriendelike Groete
Dawn Prinsloo
Algemene Bestuurder

Oceans Hotel
Theresa S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, vriendelike professionele diens en gemaklike groot kamers.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het dadelik tuis gevoel. Alles was mooi skoon en netjies. Lekker ontbyt gehad vir 'n billike tarief. Definitief aan te beveel.

Oceans Hotel's terugvoer

Baie dankie Theresa - dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul kuiertjies by ons geniet het.
Hoop om jul weer in die toekoms te kan akkomodeer.

Oceans Hotel
Vianda S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vianda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was gerieflik.

Baie dankie vir gerieflike, aangename en goed geleë akkommodasie. Die diens wat ons ontvang het was uitstekend in elke opsig.

Oceans Hotel's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg en hoop om u gou weer te sien.

Oceans Hotel
Ronel E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel E
Gesin met tieners

Ongemaklik.

Die ongemaklikste bed waarop ek nog ooit wakker gelê het. Die verwarmer was te klein om die vertrek warm te maak. Geen WiFi nie.

Adri V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Die personeel was uitstekend en behulpsaam Die ontbyt heerlik ek sal weer daar gaan bly.

Deon V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik alles-in-een-verblyf.

Vriendelike personeel, goeie ontbyt, waarde vir geld. Puik diens en kos by kroeg en restaurant. Sal beslis weer Oceans Hotel besoek!

Lida B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida B
Gesin met tieners

Tevrede en waarde vir geld.

Sal weer daar gaan bly. Plek was skoon en netjies.

Laura P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Laura P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en waarde vir jou geld.

Skoon en netjies. Ontbyt uit die boonste rakke. Enige negatiewe punt - die kamer venster kon nie toemaak nie en dit het veroorsaak dat jy onveilig voel. Daar is wel wagte in die aand op hulle pos is.

Sarie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie S
Saam met vriende

Die plek is baie mooi en in 'n rustige admosfeer, maar die beddens moet vervang word.

Die verblyf, kos en gasvryheid is baie goed. Dis baie veilig en ontbyt was baie lekker, maar die matrasse is al bietjie uitgelê.

Elzabe K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met die kamer en die diens.

Ek kan beslis die Oceans Hotel aanbeveel, die kamer was skoon en netjies. Die diens en ontbyt is baie goed.

Janey S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Oceans Hotel was baie lekker gasvry, skoon en netjiese plek. Ons vakansie was fantasties. Dankie!

Alles was soos julle dit geadverteer het op die webblad. Baie dankie. Ek kan net miskien voorstel dat julle elke dag stil water in klein bottels vir die gaste in die yskas voorsien. Nog so 2 braaiplekke was kort by ons eenheid en oorkant se gaste.

Chanell R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell R
Gesin met klein kinders

It was absolutely fantastic and I will definitely go again.

The venue is great, the staff are very professional and helpful assisted with various issues. They made our stay really worth it.

Belinda O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda O

Ons het heerlik gebly.

Ons het lekker gebly. Vriendelike ontvangsdames, maar sou net iemand wou gehad het om met ons bagasie te help.

Elizma W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlike en rustige akkommodasie!

Dit is regtig 'n hotel wat ek vir almal sal aanbeveel! Dit is baie netjies en skoon en die personeel is vriendelik en behulpsaam! Ontbyt was ook heerlik! Beslis waarde vir jou geld! Baie dankie!

Oceans Hotel's terugvoer

Goeie Dag Elizma,
Baie dankie vir jou kosbare terugvoering. Dis enige Hotel se hartklop om die beste moontlike kliente diens te kan bied. Hoop dat ons jul gou weer kan terug verwelkom.

Vriendelike Groete
Dawn Prinsloo
Hotel Bestuurder

Oceans Hotel
Bernard R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R
Gesin met klein kinders

Overall acceptable.

The bathroom and doors need attention. On day 2 my interview with Rietjie in the kitchen, wanting me to pay extra for breakfast which was charged and paid for the previous day, was not in good taste. Your menu pricelist in the room for the restaurant was outdated, dirty and torn. I have photos to send should you require proof.

Oceans Hotel's terugvoer

Dear Mr Bernard, thank you for taking the time to give us valuable feedback. Our team always strive to improve to make the stay of guests more delightful. Please accept my apology on behalf of the outsourced restaurant for a communication error.

Kind Regards,
Dawn Prinsloo - General Manager

Oceans Hotel
Bronwyn K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn K
Gesin met klein kinders

We had such a lovely time.

Just wish we could have stayed longer for the entire experience Oceans Hotel had to offer. We will definitely be back.

Oceans Hotel's terugvoer

Dear Bronwyn,

We will look forward to your return!

Regards
Oceans Team

Oceans Hotel
Marina J - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlike diens met alles wat jy benodig!

Sandra S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Die Oceans Hotel het in alle opsigte ons verwagtinge oortref.

Die personeel was vriendelik en professioneel. Die kamer het aan al ons behoeftes voorsien. Sou ons ooit weer na Mosselbaai of omgewing kom, sou die Oceans Hotel beslis ons eerste keuse vir akkommodasie wees. Baie dankie!

Elize A - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was "ok", maar die kos was regtig nie goed nie.

Ons het al in baie hotelle en gastehuise tuisgegaan en ons ken die standaarde van verblyfplekke. Indien ek iemand aanbeveel om hier te oornag, sal ek die persoon eers inlig, en nie aanraai om daar te eet nie. (Die ontvangsdame moet haar gaste asb net in die eerste plek glo as hulle vir haar noem dat iets in die eenheid foutief is, en nie maak of hulle vir haar 'n leuen vertel nie.) Dan is daar geen verbeelding gebruik om ligte aandetes voor te berei en voor te sit nie. Alles was uit supermark kitskoshouers voorgesit (samoosas, springrolls, en klein souttertjies met 'n soetrissiesous). Ons het regtig gedink dit sou deur die sjef voorberei gewees het. Dit was onsmaaklik!

Elmie E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap!

Baie oulike, goed toegeruste kothuis met lekker baie ruimte. Restaurant se etes is uit die boeke!

Elmarie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Nice, warm, and beautiful.

Cottages was fine for our families - we were 2 adults and 3 children - ages 15, 10 and 7 (all girls), our friends also 2 adults and 3 children - ages 17, 15 and 12 (all girls) but the sleep was a problem. We had to ask for another available cottage for the eldest 3 children to sleep in. Luckily there was a cottage available and all was then fine. Young lady at reception was so warm and welcoming! Had a real good laugh with her!

Susan G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Aangename, hulpvaardige personeel. Bekostigbare etes by die hotelrestaurant.

Ek sal enige voornemende kliënte aanbeveel om van die Oceans Hotel in Mosselbaai gebruik te maak.

Jim G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en veilig.

Ek en my eggenoot het die uiters gerieflike eenheid en die feit dat ons rustig kon braai, vreeslik baie geniet.

Elmarie P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie beïndruk met die personeel wat vir ons 'n bababed ingebring het, sonder dat ons daarvoor gevra het. Netjies en skoon.

Janice C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janice C
Gesin met klein kinders

Kamer is nie privaat, ver van die see.

Mosselbaai is prentjiemooi, maar ek sal verkies om eerder volgende keer nader aan die see te bespreek. Ek wil nie met 'n kar vol goed strand toe moet ry nie. Dis net te veel moeite. Die kamer waarin ons tuis was, was glad nie privaat nie. Ek verkies ook 'n plek wat die kinders van die hoofslaapkamer skei. Dankie.

Andre D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir jou geld.

Die ontvangs en dienste te alle tye was uitstekend. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie.

Hesther V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met restaurant. Lieflike atmosfeer en lieflike skoon blyplek.

Die akkommodasie is baie netjies. Goeie linne, goed toegerus en baie veilig. Lieflike restaurant op perseel met heerlike kos. Heerlike swembad met pooltafel. Baie skoon en netjies. Lekker sentraal geleë. Letterlik stapafstand vanaf Diazstrand.

Noetfah A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noetfah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic stay, even if it was just for 1 night.

See the stars.

Fanie F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ontvangs was nors en glad nie behulpsaam nie. Die kamer se vloer was vuil. Die waaier se lig was stukkend.

Gerhard V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Gerhard V

Dit was baie lekker.

Skoon en die gasvryheid was fantasties. Sal enige tyd weer daar bly.

Elphia P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elphia P
Enkelreisiger

Alles was mooi netjies en skoon.

Die personeel is baie vriendelik, behalwe die dametjie by ontvangs toe ek ingeboek en uitgeboek het. Die res van die personeel is baie vriendelik en professioneel (restaurant, ontvangs, skoonmakers, ens.).

Desiré O - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desiré O
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Die kamer is net baie warm en dit maak dit baie ongemaklik.

Susan W - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek beveel aan dat daar bedkassies en 'n leeslamp langs die bed moet wees. Die TV kan ook so geplaas word dat jy vanaf die bed kan kyk. Daar behoort ook spasie vir jou toiletware te wees langs die wasbak in die badkamer.

Gishma J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gishma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stay away from home

The self-catering unit in the back block could be better equipped. No mirror in the room and no ironing facilities. However, requests for these items were quickly responded to by the helpful personnel. A very comfortable stay was enjoyed.

Theresa C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag oorgebly en regtig net oorgeslaap met die doel om ou vriende in Mosselbaai te besoek.

Ons kort besoekie aan Mosselbaai en oornag by Oceans Hotel het die relatiewe lang reis van Durbanville die moeite werd gemaak. Gawe, hulpvaardige diens en gerieflike, netjiese blyplek.

Marinet V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis maar net 'n plek om te slaap.

Ons het in die Budget Kamer gebly vir die naweek. Dit was goedkoop en ons het die prys se waarde gekry. Ongelukkig was ons meer vies vir die kakkerlakke wat kop uitgesteek het oral as die agterkamertjie-ligging, maar gelukkig was ons nie te veel in die kamer nie. Die res van Oceans Hotel was baie mooi, so 'n beter kamer sou heel moontlik 'n beter ervaring gewees het.

Elmarie V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Ek sal die hotel regtig aanbeveel.

Was regtig aangenaam verras deur die hele aansig van die hotel toe ons arriveer. Die kamers was netjies,skoon en modern. Die ontbyt was goed beplan en heerlik. Almal was baie gaaf en behulpsaam.

Johanna P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Ons het net fasiliteite soos kombuis vir self kos maak gemis asook ekstra los sitbank om rustig op te sit. Andersins het ons lekker gebly.

Mené P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mené P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Never say never, but if I have a choice, Oceans Hotel will never see me again.

The drain in the kitchen smelled really bad and after reporting it, still nothing was done about it. The microwave did not work and the one window almost fell out when I tried to open it. We were told that we would have WiFi in our room, but there was no reception.

Tienie G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tienie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs en netjiese, veilige verblyf.

Te veel geraas deur onbedagsame personeel en bure vanaf 05:30.

Kobus O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Enkelreisiger

Ek het lekker gebly en die vriendelikheid van die personeel het my tuis laat voel.

Vir my doeleindes het die hotel aan al my vereistes voldoen. Binne loopafstand van waar ek moes werk en 'n skoon kamer.

Nicholas E S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas E S
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker!

Ek sal in geen ander verblyf in Mosselbaai tuisgaan nie - hierdie is 'n WENNER! Dankie vir julle gasvryheid en uitstekende fasiliteite.

Joan J - Nov 2014
Gemiddeld